Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85 Ehmke

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Isabel D
1 nag
5.0
Jun 2024

Beddens is gemaklik. Rustige area. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie!

Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Skoon, gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie!

Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heel gemaklik, gerieflik en uiters goed geleë! Sal beslis weer gebruik maak. Ja, dit was heel gemaklik en gerieflik! Gasheer was regtig baie aangenaam en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie!

Derek M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker gate huis. Baie geniet. Regte waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie, Derek. Hoop ons sien julle gou weer!

Johan D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Baie mooi plek en ligging, jammer oor die raserige bure. Plek baie mooi, netjies en skoon. Bure regoor ons het baie geraas. Die swembad was great, dit so 3-4 keer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie. Jammer oor die bure wat so geraas het. Hopelik sal dit nie weer gebeur nie.

Sune M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Gemaklik, netjies en skoon. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie, Sune. Hoop ons sien julle gou weer!

Izette N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

85 Ehmke het voldoen aan ons behoeftes. Ons het lekker gebly by 85 Ehmke. Die kamer en badkamer was ruim en silwerskoon. Veilige parkering vir ons voertuig. Ons het geen klagtes en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Lekker. Het lekker geslaap vir die een nag wat ons oorgebly het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie

Marius N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies, mooi en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie, Marius.

Elmarie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lekker oornag! Waarde vir geld. Baie netjies, als wat jy nodig het. Bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
85 Ehmke
Baie dankie vir die resensie, Elmarie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTBUz0EmFybextEijUsqxjnxRfcwLKoGUzYHe4OVVxiXj8OE9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 85 Ehmke Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485231986173 30.989575088024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang