Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85 Ehmke

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

85 Ehkme bied gerieflike verblyf 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sentrale sakekern en in die nabyheid van winkelsentrums, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, 'n bioskoop en 'n rolbalbaan.

Verblyf word aangebied in óf standaard dubbel- óf standaard 2 enkelkamers, en 'n dubbelkamer. Elke kamer is toegerus met hoë gehalte beddegoed, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en 'n TV met DStv. Die standaard dubbelkamers en dubbelkamers is ook toegerus met lugversorging. Daar word voorsiening gemaak vir die korporatiewe gas deur middel van gratis WiFi-toegang, en faks- en fotostaatgeriewe. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Agter die gastehuis grens die eiendom aan 'n natuurreservaat, en gaste kan af en toe 'n blik op 'n Klipsringer of Mongoes kry.

Mbombela (Nelspruit) is 'n sub-tropiese stad wat 'n ryk geskiedenis kombineer met talle wild en natuur, avontuur aktiwiteite en besienswaardighede. Die stad is die poort na Kruger Nasionale Park, een van die grootste wildreservate in Afrika. Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Emnotweni Casino, Adventure Skydives, Sjimpansee Eden, Sudwala-grotte, Mafunyane Riverside Water Park en die Uitsoek-staproete in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynette V
Saam met lewensmaat
5.0
Jy kry waarde vir jou geld by 85 Ehmke. Sal dit aanbeveel. Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry. Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig ...
Sien meer
Okt 2024
Barry M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Baie netjiese, ruim kamer, skoon, gerieflik. Tuin pragtig en netjies met 'n pragtige swembad. G...
Sien meer
Okt 2024
Sonja K
Saam met vriende
5.0
Ruim kamers, veilige parkering, silwerskoon. Puik verblyf - alhoewel ons net een nag oorgeslaap het, is dit ideaal vir langer tye ook. Pluspunt - ons ...
Sien meer
Sep 2024
Harry V
5.0
Mooi omgewing en skoon kamers. Baie netjies en skoon. Lekker gebly.
Sep 2024
Isabel D
5.0
Beddens is gemaklik. Rustige area. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 85 Ehmke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ehmkestraat 85, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTBUz0EmFybextEijUsqxjnxRfcwLKoGUzYHe4OVVxiXj8OE9A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 85 Ehmke Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485231986173 30.989575088024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang