85 Fairview Avenue
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-laan 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
85 Fairview Avenue is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Woodstock. Dit is ideaal vir gaste wat graag die Moederstad wil verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf is stapafstand vanaf winkels, restaurante en koffiewinkels. Gaste kan oor naweke The Old Biscuit Mill besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Fairview-laan 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-laan 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang