Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85 Fairview Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

85 Fairview Avenue is 'n lieflike en bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Woodstock. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van talle winkels, restaurante en koffiewinkels af. Oor naweke kan gaste The Old Biscuit Mill besoek wat kos van regoor die wêreld, 'n lieflike mark en af en toe lewendige musiek het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fairview-laan 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview-laan 85, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA412ad9cc524760b3cdf4cf14298e17f5ccad447eb82274e7059f0e38d864f460bc9cbd7749bf9f7a4f14b719cfabc7a52732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 85 Fairview Avenue Woodstock 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.932527444171 18.450307939252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang