Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

85 on De Villiers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 85, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

85 on De Villiers is in De Kelders geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal geskik vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die strand asook talle doendinge en besienswaardighede. Dit spog ook met 'n pragtige see-uitsig.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n aparte gastetoilet. Op die grondvloer het die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Die boonste verdieping het ook 'n lieflike leefarea met 'n kombuisie en 'n deur wat uitloop op 'n balkon met see-uitsigte en binnebraaigeriewe.

Die grondvloer het 'n klein sitarea asook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die huis bied ook sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is omhein.

Dit is 4 km vanaf die Gansbaai middedorp, 8 km vanaf talle Shark Cage Diving besighede en net 130 km vanaf Kaapstad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xStapelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Villiersstraat 85, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 85, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ccb343d89603a6b80a1ea6127bc1c348d20f0540d3b1f244f72aa3593e12518b63541874d3952a9ecf336c5ffdce312a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 1 5 1 4 85 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5559016 19.3662789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang