Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 Edison Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Gil C
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Good. My stay was good and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tilly P
1 nag Gesin met tieners
3.6
Okt 2020

Overall a good stay. The shower does not mix the hot and cold water properly, you get very hot sprays and very cold sprays. There was not enough hot water for 4 people to have a bath. We ran out of hot water when the first 2 had a bath, even though we stayed at the luxury 2 bedroomed apartment for four people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tamisayi C
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Lovey quiet lodge, great for short business stay. My stay has been great so far. The staff are very honest and friendly. Facility is kept very clean and is nice an quiet. With the current load shedding it's imperative that management considers back up solutions for cooking, lighting and Wi-Fi. That was the one drawback, every thing else fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis P
86 Edison Guest Lodge
Thank you for your positive feedback. We are glad your stay has been great so far. We have installed a generator at the guest lodge for future load shedding. We are now well prepared for any future load shedding.

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Verblyf was uitstekend! Ek sal beslis 86 Edison Lodge aanbeveel! Skoon, netjies en veilig! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2019

Pleasant short stay. Pleasant and helpful reception. Very convenient place for hospital appointment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisma R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2019

Als wat nodig is vir oornag. Goeie fasiliteit. Die stort se deur in die badkamer haak vas, so kan nie heeltemal toemaak nie. Ons was in eenheid 14. 'n Skêr en/of skerp mes sou handig gewees het. Die tweeplaatstofie se 1 plaat het glad nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tilly P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

I am very impressed with the accommodation. The accommodation was just what we needed, very close proximity to the Sunning Hill hospital. It was very clean and neat, very comfortable with all the amenities needed for a family. This was our second stay at 86 Edison, we enjoyed it and will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis P
86 Edison Guest Lodge
Good day Tilly I trust you travelled safely back home. Thank you for your kind words. Its always encouraging to hear positive feedback from our guests. Kind regards 86 Edison Guest Lodge

Joe S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

5-ster-kliëntediens. Aanlyn webwerf baie effektief en daaropvolgende kommunikasie van hoogstaande standaard. Klas van akkommodasie ook 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2018

Baie gerieflik. Die verblyf is baie sentraal geleë en is naby baie van dit wat ek wou sien en doen. Netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louis P
86 Edison Guest Lodge
Baie dankie. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.

Hannelie V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Mei 2018

Gerieflik en goed toegeruste eenheid. Goeie waarde vir geld. Sou net graag gordyne wou aanbeveel vir die slaapkamer. Die blinders is nie voldoende om die lig van die buiteligte uit te blok nie, wat die slaapkamer te lig maak na my sin deur die nag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis P Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 155
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 155
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 86, Sunninghill, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMTY1NDc5LTI3OGEtNDE0Ny04NDZkLWExYmJlNTJmMWIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 86 Edison Crescent Sunninghill 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.037205 28.071005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang