Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 on Babiana

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir 86 on Babiana
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andre J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Ongelooflik pragtig.

Ek kan niks klag van die verblyf nie. Alles was perfek. 100%.

Marius C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Goed toegerus en gerieflik.

Ja, ons het lekker gebly.

Joan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan C

Ons het 'n aangename tydjie gehad.

Eienaar was vriendelik. Die plek is netjies.

Carmen T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen T

Baie lekker. Net asseblief 'n groter stoof met oond asook wasgoedgeriewe sal baie gaaf wees.

Maar verder het ons regtig lekker gekuier en waardeer die opsigter se moeite met ons hondjie Liela wat baie welkom was asook in hul huis bo ons.

Elvina R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina R

Best quality ever.

A safe space to enjoy peace and quiet.

86 on Babiana se terugvoer

Baie dankie Elvina en die res van jou geselskap. Dit was heerlik om julle te ontvang en as huurders te hê. Julle was topgehalte gaste wat enige verhuurder so graag sou akkomodeer. Ons kyk uit vir julle volgende kuier hier by ons.
Seëngroete,
Leon en Hannetjie

86 on Babiana
Karin S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Ruim huis sentraal geleë in Langebaan.

Ons het 'n baie aangename week deurgebring in die vakansiehuis. Die eiendom is sentraal geleë in Langebaan, ongeveer 10 min se ry na die hoofstrand. Die West Coast National Park is ook 'n klipgooi weg. Ruim huis, 4 slaapkamers met en suite-badkamers, gasvrou bly op boonste vlak en uiters behulpsaam en vriendelik.

Suzi K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzi K

Wat 'n lieflike huis met soveel ruimte.

Dankie dat ons van buite Suid-Afrika ook kan deel in hierdie diens. Dan aan Hannetjie en haar eggenoot, julle is die beste, julle het ons verwelkom met 'n warm drukkie en ons sommer tuis laat voel. En die huis wat 'n lieflike ruim huis en die sonkamer was my gunsteling. Julle slaapkamers met elkeen sy eie ingang en die hangkaste met die spieëls was lieflik. Dit het gevoel soos "home away from home". Alles wat ons wou gebruik was in die huis daar was niks te kort nie. Ek sal 86 on Babiana enige tyd aanbeveel. LekkeSlaap julle het weer voldoen aan ons vereistes, baie dankie, julle gaan nog baie van ons Namibiërs hoor. Weereens dankie Hannetjie en Peter. Ons bid saam met julle vir reën. Seënwense.

86 on Babiana se terugvoer

Baie dankie Suzie en familie

Om so 'n asemrowende familie te huisves, was waarlik 'n voorreg en 'n plesier.

Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Groete
Hannetjie, Leon en Harold.



86 on Babiana
Ashley B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ashley B

Nie wat ons verwag het nie.

Goeie dag. In geheel is ek nie baie beïndruk met die vakansiehuis asook die advertering daarvan nie. Ons het probleme gehad met die warm water wat net genoeg is vir twee mense wanneer jy stort (dit kan dalk wees dat die geyser te klein is en net genoeg warm water stoor vir 'n sekere getal mense), asook met die elektrisiteit, meer as een keer, maar veral die Sondagoggend. Ek was ook nie baie beïndruk met die feit dat die foto's 'n dubbelverdiepinghuis wys terwyl jy net die onderste verdieping kry wanneer jy bespreek nie. Die beskrywing moet asb. meld dat 'n mens die huis met die eienaars deel. Mens is nie juis op jou gemak as jy weet hulle is in die verdieping net bokant jou en dat die eienaar 'n sleutel het wat hulle vrye toegang tot die gedeelte wat jy huur gee nie. Die huis wys ook 'n dubbel "garage" waarvan ons geen genot gehad het nie. Ek is regtig jammer om te sê maar vir R2000 kry 'n mens nie als wat aan jou belowe word nie.

Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb73897c9ef89f43e608dfd5c9d00743e5237b98147d48306727b8571c3dbd1fbb926d89f67c901f168538cefbd283f6aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 86 Babiana Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10002 18.04486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang