Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 on Babiana

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 26 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

86 on Babiana is 'n selfsorg-eenheid op die onderste vlak van 'n huis in die kusdorpie Langebaan aan die Kaapse Weskus. Neem asseblief kennis dat die eienaar op die boonste vlak van die huis woon

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers, leefarea en goed toegeruste kombuis. 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is almal en suite en het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, skottelgoedwasser en 'n TV met DStv in. Parkeerplek vir 'n voertuig en klein bootjie is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, seilplankry, vlieërbranderry, seiljagvaart, hengel, gholf en fietsry in Langebaan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir 86 on Babiana
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 86 on Babiana het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb73897c9ef89f43e608dfd5c9d00743e5237b98147d48306727b8571c3dbd1fbb926d89f67c901f168538cefbd283f6aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 86 Babiana Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10002 18.04486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang