Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 on Jubilee

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

86 on Jubilee bied "huis weg van die huis" gerieflike selfsorgverblyf, as deel van 'n lieflike erfenishuis in 'n stil woonbuurt in Oudtshoorn. Die groot tuin laat gaste toe om te ontspan en tyd in die son en die ongelooflike voëllewe te geniet.

Verblyf word gebied in die vorm van 2 kothuise, albei baie verskillend in grootte. Elke kothuis het 'n privaat ingang en 'n stoep/binnehof, asook toegang tot onderdakparkeerplek. Lavender is die 2-slaapkamer-kothuis wat bestaan uit 'n ingangsportaal, 2 goeie slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n aparte sitarea met 'n enkeldagbed. Daar is 'n aansienlike kombuis en 'n badkamer met stort-oor-bad. Spekboom, die baie knus ateljeekothuis het 'n oopplan-leefarea en -slaaparea met 2 enkelbeddens. Daar is 'n toegeruste kombuisie en 'n volledige badkamer.

Gaste het hul eie weber's in hul eie privaat binnehowe, maar ook toegang tot braaigeriewe in die hooftuin. Daar is ook onbeperkte WiFi en volledige DStv.

Die dorpie Oudtshoorn is tussen die Swartberge en die Outeniekwaberge geleë en bied talle besienswaardighede en doendinge naby. Dit sluit die Cango Caves, Cango Wildlife Ranch, volstruisplase, wyn- en olyfplase, meerkat-ervarings, fietsry, 4x4-roetes, kunsgalerye en 'n magdom uitstekende restaurante in. Oudtshoorn is ideaal geleë sowat 50 minute vanaf George Lughawe, pragtige strande en die skouspelagtige Tuinroete. Kaapstad is ongeveer 421 km ver en Gqeberha (Port Elizabeth) is ongeveer 373 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir 86 on Jubilee
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 86 on Jubilee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85a429bab3ff72ef7d38db31744d63a529ffc45aee20c6914ffb99ceec4610816088fca3ea442aaecfe227d55c34ac377423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 86 Jubilee Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.589008164818 22.211796306993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang