87 Atlantic Drive
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan 87, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R3 660 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
87 Atlantic Drive is 'n bekoorlike toevlugsoord met 'n hoofhuis en 'n knus woonstel in die skilderagtige dorpie Yzerfontein. Dit bied slaapplek aan 6 gaste, wat dit ideaal maak vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike kuswegbreek.
Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl gaste in die tweede slaapkamer 'n aparte badkamer met 'n stort deel. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die stoep ontspan, terwyl hulle die asemrowende see-uitsigte geniet.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel, terwyl die kombuisie 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe het.
WiFi is beskikbaar, en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante, en net 1,4 km vanaf die strand, wat dit ideaal maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 352
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Atlantic-rylaan 87, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan 87, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap