Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir 87 Buitekring Gaste Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marianne V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Baie aangenaam sal beslis weer oor bly.

Ons het heerlik gebly en sal weer so maak.

Justus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus P

Stil en rustig en naby aan alles in Stellenbosch.

Die plekkie is baie goed gelee - dis in 'n mooi stil deel van Stellenbosch, en naby genoeg aan alles. Vir 'n vinnige paar dae se oorslaap, kan mens nie vir beter vra nie.

Catharina G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina G

Baie lekker!

Die gastehuis het baie goed vir ons gewerk. My dogter is 'n student en ons kon heerlik kuier en was naby alles wat ons nodig gehad het.

Charlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Gemaklik.

Netjies, skoon, gerieflik. Vriendelike diens.

Maxine W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maxine W

Welcoming and cosy.

The owner was very friendly and welcoming. I would stay here again!

Jd C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd C

Dit was 'n lekker plek om te bly en dis naby aan alles.

Die adres is ideaal vir mense wat naby aan alles wil wees en die mense was baie gaaf.

Helloise O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helloise O

Sentraal, veilig en baie goed ingerig.

Goed ingerigte, netjiese verblyf. Dit is sentraal geleë en baie veilig. Shirley-hulle was baie behulpsaam en altyd vriendelik. Selfs beurtkrag het ons nie juis beïnvloed nie — die ligte het gewerk en ons kon steeds televisie kyk. Selfs buite is daar oral "motion sensor" ligte wat jou pad verlig. Die stort is net baie klein. Buiten daarvoor, was dit perfek vir ons kuier in Stellenbosch.

Thea D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Ek en my seun het baie laat gearriveer. Was steeds baie vriendelik en behulpsaam ontvang.

Eenheid was skoon en netjies. Gerieflik. Ons tuis laat voel.

Annietjie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

87 Buitekring Gaste Akkommodasie.

Uiters netjies en gerieflik in alle opsigte. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Shirley, dankbaar vir die geleentheid.

Matt C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt C

Clean, convenient and comfortable.

A comfortable stay within easy reach of central Stellenbosch, everything you need, and friendly hosts to deal with. Comes highly recommended.

Kobus D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie goed.

Skoon en netjies en waarde vir geld.

Sunnette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnette K

Skoon, rustig en veilig.

Dis 'n skoon, netjiese plek met veilige parkeerplek.

Anna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Very convenient for a business traveller.

The unit is clean and well-equipped with rechargeable lights for use during load-shedding and a work surface close to a power point. It's within walking distance of central Stellenbosch, which is a bonus considering the shortage of parking in town.

Giles C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles C

Outstanding service and accommodation.

Looking forward to our next stay 87 Buitekring Gaste Akkommodasie.

Jo-ann D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann D

Wonderlike plek!

Shirley en Jacques was ongelooflik gasvry! Die plek is veilig en netjies en die swembad het ure se genot verskaf! Ons sal beslis weer daar bly.

Anel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Was lekker.

Die veiligheidsdeur kan nie sluit nie en die yskas se vriesgedeelte is baie klein. Jy kan nie 'n pakkie ys daarin sit nie.

87 Buitekring Gaste Akkommodasie se terugvoer

Goeie middag Anel.

Baie dankie vir jou terugvoering.
Die sleutel vir die veiligheids hek het ongelukkig gebreek, so ons moes 'n nuwe een laat maak het.

Vriendelike groete
Shirley

87 Buitekring Gaste Akkommodasie
Ferdi B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi B

Goeie ligging.

Die kamer is goed toegerus met alles wat nodig is. Skoon en netjies. Die stort is effens te klein.

Monique M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

My kuier was heerlik en ek het lekker gerus.

Ek het baie lekker gebly daar. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

May M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
May M

Netjiese verblyf.

Die verblyf is goed toegerus en baie netjies. Ideaal as mens heeldag uit is en net daar slaap.

Catrien D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catrien D

Gerieflik alhoewel die kombuis se eetgerei bietjie kort is.

Ek het lekker gebly in die gastehuis.

Marie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie L

Het dit geniet.

Kuier was heerlik.

Mariette S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Waarde vir geld.

Netjies en skoon akkomodasie. Waarde vir geld. Vriendelike en behulpsame gasvryheid. Sal beslis weer van dienste gebruik maak.

Daniel K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

Enjoyable stay.

Establishment is in a quiet area. it is well-kept and owner has paid attention to detail. Unit is fresh, well-maintained and clean.

Mariette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Uitstekende akkommodasie!

Vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon plekkie met alles wat mens nodig het om oor te slaap. Selfs 'n strykplank en strykyster! Sal beslis weer van die diens gebruik maak!

Andre B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie gerieflik en netjies en hoop om weer daar te kan oornag in toekoms.

Die kamer is perfek met goeie gehalte uitleg en toebehore.

Margeaux W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margeaux W

Rustig en aangenaam.

Die besoek was baie rustig. Ons was glad nie gesteur nie. Die stort is baie kleiner as wat mens verwag.

Samantha F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha F

We only stayed for one night and it was the most comfortable bed ever. We had the best sleep.

Our stay was short (one night) but everything was great - from check-in, secure parking, cleanliness, and the most comfortable bed. The accommodation was clean, and all the basic necessities were available.

Kerry M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry M

Convenient access for the university and surrounds, clean and safe.

Off street parking was convenient and easily accessible. The motion detector lights for the pathway to access the outside room were a bonus when returning from a night out. Quick and easy access into Stellenbosch and the surrounds.

Tersia K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K

Heerlik gebly. Swembad geniet in hitte.

Lugreëling sal 'n aanwins wees. Was baie warm. Dalk moet julle die aanwysings verander. Nie uit Dorpstraat moeilik om te kry.

Ulrike J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ulrike J

Baie gerieflik en netjies.

Dit is 'n baie netjiese, ruim eenheid, kompleet met basiese kookgeriewe, goeie toerusting. Lekker bed en beddegoed. Stil woonbuurt. Noodligte vir beurtkrag, wifi en DSTV met al die kanale. Ek het baie lekker daar oorgebly en sal definitief weer daar oornag. Bietjie vreemd dat daar koffie, tee en suiker was, maar geen melk nie, maar gelukkig het ek my eie saamgebring.

Ria M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Baie lekker gebly.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik. Hulle het spesiaal die swembad se seil afgehaal sodat my dogter kon swem. Ek sal hul enige tyd aanbeveel.

Tania S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

We spent 2 nights here, my son had a sport event the weekend.

The place had everything we needed, was close to Coetzenburg and central Stellenbosch. Shirley was really accommodating and great host. Area is quiet and peaceful. Will definitely use again.

Thea L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Vriendelike ontvangs, Skoon en netjies met als wat jy benodig. Goeie WiFi en alle TV kanale.

Ons het baie lekker gebly, na genoeg aan als, maar buite die geraas en gewoel van die middedorp.

Elizma M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma M

Stil en rustig.

Dankie, ons het lekker gebly. Dit was stil en rustig.

Ian J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Was heerlik en rustig!

Sal beslis dié plekkie kan aanbeveel. Het 'n wonderlike tyd gehad!

Babs H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H

Baie netjies en veilig.

Heerlik gebly. Baie netjiese toegeruste plekkie.

Juliana G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana G

Ons het baie lekker gebly. Alles was gerieflik en skoon en veilig. Swembad was heerlik.

Sal beslis weer daar gaan oornag. WiFi en volle DStv-pakket en lieflike groot swembad. Goeie waarde vir geld.

Virna G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Virna G

Akkommodasie was baie netjies, skoon, en veilig. Gasvrou baie vriendelik.

Geen klagtes, baie in my skik gewees. Sou graag n spieël by lessenaar verkies het, om hare droog te kon doen, as 'n vroulike reisiger.

Peter R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Peter R

It is a low-cost venue and, as such, expectations should not be too high.

Although not proven, it appeared the bedding had not been replaced after the previous person left. Room in our opinion needed a deep clean. Shower water builds up in the shower and only drains away minutes after you leave the shower. After meeting Shirley when I arrived and was handed the key, I never spoke to her again.

87 Buitekring Gaste Akkommodasie se terugvoer

We are really sorry to hear that your stay was not to your satisfaction, Peter. We welcome all feedback, whether positive or negative from our guests and try to improve wherever we can.
We would like to assure you that your linen was replaced after the previous guest. I can personally vouch for that.
As the apartment is in our garden we go out of our way to respect the privacy of our guests and upon check in request our guests to report any issues at any stage of their stay.
Bearing in mind that we are not a guesthouse, we would welcome any suggestions as to how we can improve on our service, neatness and security to provide a better experience for future guests?

87 Buitekring Gaste Akkommodasie
Flokkie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flokkie V

Ruim, skoon en gerieflik.

Francois was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Virginie A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginie A

Clean, quiet, good location.

Good value for money. Quiet neighbourhood. Perfect for exploring Stellenbosch. We Uber-ed to the city, but if you're in for a walk, that's not even necessary. No fuss, just perfect.

Alice M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice M

Die verblyf was baie netjies en alles wat 'n mens nodig gehad het, was beskikbaar.

Die gasheer was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Laurike D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurike D

Baie dankie die plek is mooi en netjies.

Baie dankie vir die netjies akkommodasie. Ek het baie lekker gebly en kan definitief 87 Buitekring Gaste Akkommodasie aanbeveel.

Jan M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Geen moeite, baie maklik.

Vriendelik en maklik. Skoon.

Gavin F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Pragtige, rustige en netjiese plekkie.

Die plekkie is so pragtig ingerig met soveel privaatheid. Het 'n mooi uitsig op die swembad en geleë in 'n pragtige buurt omring met baie bome. Die eienaar was tegemoetkomend en het ons toegelaat om baie vroeër in the klok. Hy was baie gaaf en vriendelik.

Billy A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy A

Mooi skoon.

Ons het baie lekker gebly, baie privaat en stil. Naby meeste eetplekke. Sal weer by julle kom bly as ons in die kontrei is. Net een klagte, ek is 'n redelike groot ou en die stort is bietjie knap.

Lanelle N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanelle N

Alles wat nodig is vir 'n rustige en aangename verblyf.

Gerieflik en smaakvol ingerigte kamer. Eienaar se seun het ons vriendelik ontvang. Ons sal graag weer hier kom oorbly.

Lesline T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesline T

Perfect for two.

We really enjoyed our stay. Everything was neat, clean, safe and exactly as advertised. The apartment had everything we needed and more. They are situated in a quiet neighbourhood, but still close enough to the wine farms and the hustle and bustle of the town. We highly recommend this apartment!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek vir twee.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was netjies, skoon, veilig en presies soos geadverteer. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer. Dit is in 'n stil omgewing geleë, maar steeds naby genoeg aan die wynplase en die gewoel van die stad. Ons beveel hierdie woonstel sterk aan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yvonne B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Baie netjies en skoon met veilige parkering.

Die plek is baie skoon en linne en handdoeke netjies.

Shelley J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley J

Great, cosy apartment. Perfect for our overnight in Stellenbosch.

Great accommodation. Clean and neat. Perfect for the overnight stay.

Fanus L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus L

Skoon. Als wat mens nodig het!

Gerieflik en skoon. Sal weer gebruik.

Lydia K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Baie netjies, fantastiese geriewe en 'n rustige en vriendelike atmosfeer. Baie dankie.

Sien sterre.

Esta V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V

Alles was baie skoon en netjies. Ons was toe een ekstra gas en die kamer was toegerus om aan ons behoefte te voorsien.

Ek hou van die skoon look met wit en sagte grys. Stort bietjie klein, maar verder alles perfek.

Riekie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie P

Baie aangenaam, vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs, netjies, skoon, ligging was baie goed gewees.

Francois M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Een nag oorgeslaap. Die US Woordfees bygewoon.

Uiters netjiese en goed toegeruste akkommodasie. Ons kan die blyplek sterk aanbeveel en sal self weer daarvan gebruik maak. Die badkamer het nie 'n bad nie, slegs 'n klein stort. Dit sal vir meeste mense geen probleem wees nie. Die klein stort mag egter vir meer lywige mense (die 100 kg plussers) 'n bietjie van 'n probleem wees.

Christo S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Baie mooi, netjies en veilig.

Hierdie plekkie was baie mooi. So netjies en skoon. Alles wat mens nodig het vir een of twee aande se oorslaap. Alles was awesome. Die stort se kop was 'n bietjie van 'n probleem, maar dit was klein in terme van hoe lekker ons gebly het. Die bed was so sag en gerieflik. Volle DStv. Met die koue weer het ons die hele dag somme in die bed gebly.

Blacky S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blacky S

Rustig en naby alles.

Rustige en pragtige woonbuurt en naby alles.

Nadia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Fantasties.

Als was perfek. Ons het lekker gebly.

Rina K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Baie aangenaam, rustig en gerieflik!

Ons is vriendelik ontvang deur Francois, wat ons gewys het waar alles is. Alles is bymekaar, hulle het 'n ekstra matras vir die kinders beskikbaar gehad. Glad nie steurend nie. Plek is naby hoofroete en was maklik om te kry. Naby alles. Waarde vir geld! Sal beslis weer kom.

Micaela W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela W

Awesome place.

It's nice and quiet, perfect for a couple. Very neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek.

Dit is lekker en stil, perfek vir 'n paartjie. Baie netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anri Alycia M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri Alycia M

Such a cute cosy guest room for you and your partner.

Would definitely go back!

Suzette S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Vriendelike en gasvry.

Baie netjies ingerig. Gerieflik en goed geleë. Veilige parkering en mooi en stil omgewing.

Kristy N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy N

Oulike, netjiese en skoon plekkie!

Die tuinwoonstel agter 'n huis in Dalsig is 'n pragtige, netjiese en skoon opsie vir verblyf in Stellenbosch. Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom die aand van aankoms. Alhoewel die kamer redelik beperkte spasie het, is daar alles wat mens nodig het. Sal definitief wees terugkom hierheen. Goeie waarde vir geld!

Anja K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja K

Baie netjies.

Still omgewing, mooi skoon kamer smaakvol ingerig met als wat nodig is. Motor parkeer veilig agter hek. Baie dankie, sal beslis aanbeveel en ook weer bespreek.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXLIOO0ifSwLmqs496jn1lLovgoUF7WbqXmwPOdCSApzWUpPVO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 87 Buitekring Road Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.951849 18.857629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang