Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie aangenaam sal beslis weer oor bly. Ons het heerlik gebly en sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stil en rustig en naby aan alles in Stellenbosch. Die plekkie is baie goed gelee - dis in 'n mooi stil deel van Stellenbosch, en naby genoeg aan alles. Vir 'n vinnige paar dae se oorslaap, kan mens nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina G
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie lekker! Die gastehuis het baie goed vir ons gewerk. My dogter is 'n student en ons kon heerlik kuier en was naby alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Gemaklik. Netjies, skoon, gerieflik. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Welcoming and cosy. The owner was very friendly and welcoming. I would stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jd C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was 'n lekker plek om te bly en dis naby aan alles. Die adres is ideaal vir mense wat naby aan alles wil wees en die mense was baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helloise O
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Sentraal, veilig en baie goed ingerig. Goed ingerigte, netjiese verblyf. Dit is sentraal geleë en baie veilig. Shirley-hulle was baie behulpsaam en altyd vriendelik. Selfs beurtkrag het ons nie juis beïnvloed nie — die ligte het gewerk en ons kon steeds televisie kyk. Selfs buite is daar oral "motion sensor" ligte wat jou pad verlig. Die stort is net baie klein. Buiten daarvoor, was dit perfek vir ons kuier in Stellenbosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ek en my seun het baie laat gearriveer. Was steeds baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Eenheid was skoon en netjies. Gerieflik. Ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

87 Buitekring Gaste Akkommodasie. Uiters netjies en gerieflik in alle opsigte. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Shirley, dankbaar vir die geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Clean, convenient and comfortable. A comfortable stay within easy reach of central Stellenbosch, everything you need, and friendly hosts to deal with. Comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXLIOO0ifSwLmqs496jn1lLovgoUF7WbqXmwPOdCSApzWUpPVO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 87 Buitekring Road Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.951849 18.857629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang