87 Buitekring Gaste Akkommodasie
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch.
Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie het 'n SnappyChef-stoof, 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV en WiFi. Rook is verbode.
Gaste het toegang tot die swembad en onderdakparkeerplek. Let daarop dat die eenheid nie braaigeriewe het nie en dat die eienaar op die perseel woon.
87 Buitekring Gaste Akkommodasie is net 2 km van die middedorp af. Stellenbosch bied allerlei wynlandgoedere en -kelders, asook doendinge soos bergfietsroetes, voetslaan en verskeie besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 87 Buitekring Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dalsig Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang