Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n SnappyChef-stoof, 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV en WiFi. Rook is verbode.

Gaste het toegang tot die swembad en onderdakparkeerplek. Let daarop dat die eenheid nie braaigeriewe het nie en dat die eienaar op die perseel woon.

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is net 2 km van die middedorp af. Stellenbosch bied allerlei wynlandgoedere en -kelders, asook doendinge soos bergfietsroetes, voetslaan en verskeie besienswaardighede.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eduard G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, oulike netjiese plek naby aan alles in Stellenbosch.
Nov 2024
Marita J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir jou gasvryheid. Puik verblyf wat ons definitief aanbeveel en weer sal gebruik.
Nov 2024
Frederick R
Besigheidsreis
5.0
Bekostigbaar, stil buurt en uitstekende geriewe, bly gerus hier! Sien sterre.
Okt 2024
Lize-mare S
5.0
Heerlike verblyf! Sal beslis weer gebruik. Sien sterre.
Okt 2024
Deidre L
5.0
Baie aangenaam. Dankie vir 'n netjiese, skoon kamer en vriendelike ontvangs!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 87 Buitekring Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXLIOO0ifSwLmqs496jn1lLovgoUF7WbqXmwPOdCSApzWUpPVO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 87 Buitekring Road Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.951849 18.857629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang