Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

87 Marine Drive

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Erna H
Kort verblyf
3.8
Feb 2025

Fantastiese view, lekker gekuier. Met aankoms het ons nie parkering gehad, moes op gras parkeer en plek was glad nie skoon. Blinds vol roet, eetkamertafel se tafeldoek vol stof, ook nie voldoende kombuisgereedskap nie. Asblik het gestink na stompies en toiletrolle was half en geen handewas handdoeke vir badkamers. Is ingelig vroeg die volgende oggend, maar niemand is gestuur om dit skoon te maak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam S
Kort verblyf
4.0
Aug 2023

Dit was baie lekker. Die uitsig is die beste. Dis 'n goeie woonbuurt en lekker stil. Sal beslis weer daar wil kuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sonia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Thanks for the phenomenal service. We reported 2 concerns and the turnaround time and service was professional and friendly. Well deserve break with breathtaking views. So ideal for fishing, pure relaxation and very comfy. We will surely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Gemaklike woningplek met alles in wat nodig is, wonderlike see uitsig. Gemaklike ruim woning vir ons 6 volwassenes gewees. Genoeg van alle benodighede, breekware , eetgerei, potte, panne, bakke, wat baie keer ondervoorsien word. Gerieflike ligging vir 'n heeltyd see-uitsig. Baie lekker gekuier, kan woning aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald G
Kort verblyf
4.2
Aug 2022

Perfekte wegbreek by die see. Ons het almal baie lekker gekuier en sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Wonderlik! Dit was wonderlik, sal weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2021

Beautiful location, but traffic can be noisy. We struggled without WiFi as we were working from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Rustig met n pragtige uitsig. Die huis is perfek geleë. Die see-uitsig met die branders wat in die agtergrond breek is sielskos. Mooi skoon en gemaklike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juwayne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Struisbaai is a nice getaway for family and friends. Had an awesome weekend. The accommodation was in an immaculate condition. Was very happy with the house we rented and will be definitely going back there. Struisbaai is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 181

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 87, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjM2I5MTA5LTAxOWMtNGFhNy1iMjkyLTk3MWYxOGY2NmY1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 87 Marine Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812764288312 20.044466673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang