Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

87 on Marais

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 87, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

87 on Marais is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis wat ideaal geleë is in die kusgebied van Franskraal wat net buite Gansbaai is. Dit kan 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie wees aangesien dit net 5 minute se stap van 'n rotsagtige strand geleë is.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Boonop is daar nog 2 enkelmatrasse in hierdie leefarea.

Buite is daar 'n uitgestrekte grasperk met braaigeriewe waar gaste saans kan saamkuier met 'n skemerkelkie. Gansbaai is bekend vir sy ryk seelewe en pragtige kuslyn. 'n Paar doendinge in die area sluit haaihokduik, seisoenale walviskyk, skilderagtige staproetes, pragtige strande en perdry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 87, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 87 on Marais het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 87, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9e687e578387cf3855ba929a6ac15ca74fdd12d2f2a04d3f17e5880d2f973a3e1f420de911ca4e8a9a652e51d2e76098ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 87 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.610691147561 19.377584669953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang