Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 @ Mountain Rise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 88, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

88 @ Mountainrise is 'n pragtige selfsorghuis met see-uitsigte in Scarborough, Kaapstad. Hierdie eiendom is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansieverblyf.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al die kamers is op die eerste verdieping geleë. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer wat 'n toilet bevat.

Op die grondvloer beskik die oopplan-leefarea oor 'n kombuis, 2 leefvertrekke en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eerste sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n binnenshuise kaggel, terwyl die tweede sitkamer 'n TV met sitplek bevat. Die eetkamer is ingerig met 'n groot etenstafel. Die leefarea het glas-skuifdeure wat die kamer oopmaak na 'n onderdakstoep wat spog met ongerepte see-uitsigte en buitemeubels. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Van die kombuis af kan gaste 'n onderdakstoep vind wat met 'n etenstafel en 'n groot ingeboude braai gemeubileer is. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, 'n sauna met 'n buitestort en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en is sowat 700 m van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mountain Rise 88, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 88, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4025f7eee0c655eb61d34ac5d5fb35ff553c7a7522d8c7ff975aa9fee0f796250eff7847a3e3d95c06b5cf2cd955ce27a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6) 88 Mountain Rise Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.1955292 18.3757043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang