Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 Baron Van Reede Gastehuis

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis wat in die hartjie van Oudtshoorn gebou is.

Verblyf by 88 Baron Van Reede Gastehuis bestaan uit 6 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met óf 'n koningingrootte-, 'n dubbel-, koninggrootte- en óf 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik oor 'n haardroër, 'n TV en lugversorging. Meeste van die kamers het ook 'n yskassie met 'n eerlikheidskroeg.

Daar is verskeie bordspeletjies, tydskrifte en boeke in die sitkamer wat toeganklik is vanaf die braai-area. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien. Gaste kan op daardie warm somersdae by die swembad ontspan.

'n Warm ontbyt, asook vars gesnyde vrugte, jogurt, graankosse, gebak en tuisgemaakte konfyte word elke oggend voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir 88 Baron Van Reede Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 88 Baron Van Reede Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 88, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc39751ac8db1985cb0f2bac04f43444da06e78b3643f81ea0de13e283ed3352ee5a8dfd5a43ff821400b379702aa9524a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 88 Baron Van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58523679477 22.204468846321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang