Eden Wilds 88
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 29 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchelleweg 15628, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R700R467 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
88 Eden Wilds is 'n moderne, ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in die Eden Wilds-oord in die Umtamvuna Natuurreservaat. Die pragtige grasperke en ongelooflike uitsigte oor die Umtamvunavallei, bekroon dié as die ideale bestemming vir 'n wegbreek.
Die moderne eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 6 gaste, dit sluit kinders in, volgens die beheerliggaam se reëls. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n bidet.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n leer leunstoele en 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is ook 'n slim-TV met 'n OpenView-dekodeerder.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en WiFi saambring.
Daar is 'n groot meer op die perseel, asook 'n swembad en 'n speelgrond vir kinders. Gaste kan die kano gebruik en visvangstokke vir kinders is beskikbaar. Die jetty lei na die Umtamvunarivier en is 'n heerlike bestemming vir visvang. Daar is gemerkte roetes in die natuurreservaat wat toeganklik is vanaf die perseel. Die Wild Coast Sun and Casino is naby, asook die waterpark, Waterworld, en verskeie gholfbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Josh & Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mitchelleweg 15628, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Wilds 88 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Banner Rest Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchelleweg 15628, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang