Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

88 on Kayburne

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hannelie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gebly. Dankie dat julle so verdraagsaam was met ons ongewone werk. Ons het vir 6 maande hier tuisgegaan voor ons aftrede. Peter het ons en ons 2 katte met ope arms verwelkom. Die woonstel het 'n private tuintjie en die slaapkamer 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sentrale ligging. Aangename, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Het baie lekker gebly. Mooi toe tuin vir my hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanelia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie skoon en netjiese plekkies. Gerieflik met krag as dit load shedding is. Gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nicole C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Cosy, friendly. Mr Peter's Cottage was the best for our small family visiting from overseas. He graciously showed me a running route in the area as I'm training for a marathon. He responded quickly when we messaged him and was thoughtful. Will come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaka R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Very peaceful. Value for money, safe and friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine J
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Cosy en skoon. Baie oulike en cosy plekkie. Net jammer van die klein parkeer area. Verder is dit alles wat mens wil hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton K
Kort verblyf
3.8
Des 2023

Dis pet friendly en ons het dit geniet. Verblyf was veilig en rustig, naby aan inkopie sentrums.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kayburne-laan 88, Randparkrif, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA41VTI9qSNQRe2d8xM87LK4GoLW5MTZzQOn6QUkTFdyYVFz1bC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 88 Kayburne Avenue Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.102244451909 27.944222915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang