896 Hedgehog
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Meyer B - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
896 Hedgehog se terugvoer
Ons sien uit om u weer te verwelkom!
Barney S - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer.
Tienie N - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
896 Hedgehog se terugvoer
Beste Tienie
Ons is bly julle het jul kuier geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Wendy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Super time.
896 Hedgehog se terugvoer
Hope to see you again soon!
Elize V - Jun 2023
Algehele gradering
Diereparadys. Pragtig, mooi ingerig.
896 Hedgehog se terugvoer
Hi Elize
Dankie vir jou mooi woorde. Ons so bly jul het jul verblyf en d diere geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Anton V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
896 Hedgehog se terugvoer
Hi Anton
Julle het lank gewag vir die kuiertjie. So bly julle het dit geniet. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop ons verwelkom julle sommer gou weer.
Groete
Andries en Amelia
Monica H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker vibe.
896 Hedgehog se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde. Ek is bly jul het rustig gekuier. Dis juis hoekom die huis aan daardie kant van die park is.
Rus vir jou siel.
Elize J - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike boswegbreek.
Lees meer896 Hedgehog se terugvoer
Beste Elize, baie dankie vir jou mooi woorde. Gaste soos julle is 'n absolute plesier. Hoop ons sien julle gou weer.
Gerhard E - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meer896 Hedgehog se terugvoer
Beste Gerhard
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly dat julle 'n rustige tydjie saam kon geniet, weg van die besige gejaagde lewe! Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom.
Groete
A&A
Natasja D - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was n fantastiese week. Die huisie het ons verwagtinge heeltemal oortref.
896 Hedgehog se terugvoer
Beste Natasja
Ons is so bly julle kon bietjie rus van al die lawaai. Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Andries en Amelia
Annelie V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige kuier in die bos met baie diere.
Lees meer896 Hedgehog se terugvoer
Liefste Annelie
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is baie bly dat julle ons bos-paradys geniet het. Hoop die verjaarsdag was een om te onthou en dankie dat jul kom kuier het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Morne P - Mrt 2022
Algehele gradering
Diep in die bos.
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly julle het 'n lekker tydjie gehad. Hoop ons sien julle gou weer!
Charmain L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike en rustige atmosfeer. Volop diere wat elke dag 'n draai kom maak het.
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie! Bly julle het dit geniet!
Kobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Afgeleë, baie rustig en niemand om te sien nie.
896 Hedgehog se terugvoer
Baie bly julle het die rustigheid van die bos geniet!
Groete
A&A
Marcus N - Nov 2022
Algehele gradering
Nice stay.
896 Hedgehog se terugvoer
I am sorry you did not enjoy your stay. Please do note these are all safety put into place for your safety by the security companies and the park. Hopefully your next visit will be better.
Herman J - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie Herman!
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom! Als van die beste vir 2022.
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Wow! Wat 'n belewenis.
Lees meer896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde!! Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Amelia en Andries
Marietha C - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, ons het elke oomblik geniet. Die plek het ons verwagting oortref.
896 Hedgehog se terugvoer
Ons is so bly julle het jou verjaarsdag naweek geniet! Dit was heerlik om jul daar te he! Baie dankie ook vir die mooi foto's! Ons sien julle gou weer!
Alana V - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike paar dae, wens ons kon langer bly.
896 Hedgehog se terugvoer
Liewe Alana,
So baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bitter bly julle het jul tydjie hier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer. Bly asb veilig.
Groete,
Amelia en Andries
Jeanie S - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties!
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly julle het jul tyd geniet! Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom!
Groete
Amelia & Andries
Linda S - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding.
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Linda! Dit was absoluut 'n plesier om julle by Hedgehog896 te verwelkom! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!
Laura R - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely incredible.
896 Hedgehog se terugvoer
Dear Laura,
Thank you for your kind words! We are glad you had a good time and we would love to welcome you and your loved ones again.
Regards
Amelia & Andries
Lizette D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker huisie, ons sal beslis weer kom.
896 Hedgehog se terugvoer
Baie dankie ons is bly jul het dit geniet!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hedgehog-laan 896, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang