Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

896 Hedgehog

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 896, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

896 Hedgehog is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens.

Die huis het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n eetarea. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, lugbraaier, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en braai-area.

Besoekers aan Marlothpark kan uitsien na wild wat vrylik rondloop, 'n ryk voëllewe, fietsry, wandel en vierwielmotorfietsry. Die dorp bied ook 'n waterpark, putt-putt-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurante, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Meyer B
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Puik verblyf. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.
Jun 2024
Barney S
Saam met vriende
5.0
Vreeslik lekker! Dit is 'n pragtige plek wat so lekker ingerig is! Dit is naby aan die restaurant asook naby genoeg aan die rivier vir 'n sundowner! H...
Sien meer
Des 2023
Tienie N
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker, private plek. Diere wat kom besoek ens. Hou van die uitsig van al die vertrekke. Modern en netjies.
Jul 2023
Elize V
Gesin met klein kinders
5.0
Diereparadys. Pragtig, mooi ingerig. Diere was baie by die huis. Lieflike stoep en boma.
Jun 2023
Anton V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese plek. Dit was voorwaar lekker gewees en plek lyk net soos op foto's. Wild wat so mak is en tot by jou kom en kom eet, is onvergeetlik. B...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hedgehog-laan 896, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink 896 Hedgehog het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 896, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf927b29273c4ab3a2f031724f988935b19cd15f60f506796af03cbebb7036d5cf0309f6af3a3e42aa32eaf6a28bbf638e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 896 Hedgehog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.37659 31.76614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang