Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Tree House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Globe-straat 8B, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Coral Tree House is 'n selfsorggastehuis in die bekoorlike en prentjiemooi dorpie van Graaff-Reinet. Dit het 'n heerlike tuin en gerieflike parkeerplek op die perseel.

Hierdie keurige vierslaapkamerhuis het smaakvolle meubels en bied gerieflike verblyf aan 9 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-badkamers en 'n gedeelde badkamer. Die kombuis is 'n sjef se droom en spog met moderne geriewe soos 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, gasstoof en oond, en mikrogolfoond. Wi-Fi is beskikbaar.

Langs die ruim kombuis is 'n knus sitarea met 'n kaggel. Dit is die perfekte plek om te ontspan en oomblikke van rustigheid te geniet. Die eetarea nooi jou uit om heerlike maaltye te geniet, terwyl die stoep met buitetafels 'n idilliese omgewing bied om aan 'n heerlike sonsopkoms-ontbyt te smul.

Om jou grootste gemak deur die jaar te verseker, het die gastehuis waaiers vir die somermaande en 'n kaggel vir die kouer winterseisoen. Gaste moet gedurende die winter warm klere saambring, aangesien temperature aansienlik kan daal.

Neem asseblief kennis dat die gastehuis 'n streng nie-rookbeleid handhaaf, en ongelukkig word troeteldiere nie op die perseel toegelaat nie.

Die gastehuis is gerieflik geleë en belowe onvergeetlike en bekoorlike verblyf in Graaff-Reinet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Almarié C
5.0
'n Tuiste weg van jou eie - 5* kwaliteit! Ons was in Graaff-Reinet vir 'n troue en het 'n langnaweek daarvan gemaak. Wat 'n pragtige plek! Super netji...
Sien meer
Mei 2024
Tinus F
Saam met vriende
5.0
Gerieflik en aangename verblyf. Netjiese eenheid met alles wat nodig is en naby aan restaurante.
Mrt 2024
Sandra B
5.0
Veilig, skoon en netjies. Heerlike verblyf om te oornag. Vriendelike diens en veilige, stil omgewing. Sal definitief weer die mooi en netjiese plek be...
Sien meer
Des 2023
Jan B
5.0
Sal weer daar bly. Vir seker en sal dit aanbeveel.
Des 2023
Delmé H
Gesin met tieners
5.0
Best experience we had in a long time. Quality. Definitely on our list of top places to stay. Liezl has ticked all the boxes on the lis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Globe-straat 8B, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coral Tree House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Globe-straat 8B, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a9de0e138be949773a6fce13991387d1ec40f65e7c52087fd5c3a18a010f5a2b961d15dcb3eb87bbf3229023cb526aa99f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 8B Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -32.255515 24.534423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang