Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Baluwatu, Zimbali Coastal Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 Baluwatu is 'n goed versorgde en ruim meenthuis in die veilige Uluwatus-kompleks.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer spog met 'n lieflike uitsig oor die skoonvelde en bewaringsareas. Die 2 oorblywende slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die leefarea lei na 'n oopplan-kombuis met 'n toonbank en eetkamer met oorgenoeg sitplek vir die hele gesin. Die kombuis is met 'n oond en kookplaat, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Net buite die skuifdeure is daar 'n beskutte braai-area met buitemeubels met 'n utisig oor die tuin en gholfbaan. Die eenheid het ook 'n dubbelmotorhuis.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos swembaddens, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, restaurante, koffiewinkel en alle kinderaktiwiteite. Die oord is 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c6a081bfea3e87d53b0d3aa485d21ba2ff01158ec7620aa3049b48240cf79122a3aea3c925a39b04ddc9ad4500a6f9c25a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6) Zimbali Coastal Resort Zimbali 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.542611111111 31.196444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang