Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Bee

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elizabeth S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik oorgebly. Als wat mens benodig. Sal definitief aanbeveel. Heerlik oorgebly. Als wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag
5.0
Sep 2023

Perfek. Absolute waarde vir geld. Dankie vir julle gasvryheid te midde van 'n besige program.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
9 Bee
Thank you very much for your comments. Have a great day. Brian n Heila

Anton C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Rustige wegbreek. Dit is beslis die moeite werd. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Bekostigbaar, gerieflik en veilig. Baie lekker gebly, presies volgens ons behoeftes teen 'n bekostigbare tarief.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
9 Bee
Thank you for your review. We appreciate it very much. Kind regards, Brian and Heila.

Roelien C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Waarde vir geld. Loadshedding is 'n probleem, maar dis nie iets waarvoor hulle kan help nie. As hulle 'n omsetter moet kry, gaan die prys weer meer wees. So vir die prys was dit waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markus L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Salig en rustig. Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Sentraal geleë van die dorp. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal definitief weer vir hulle gaan kuier en sal hulle aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Uitstaande. Baie lekker gebly. Uitstaande verblyf en gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gasvry! Rustig! Veilig! Kompakte verblyf met als wat jy benodig! Baie bekostigbaar in vergelyking met ander gastehuise. Hier vind jy bederwe soos beskuit, melk, filterkoffie en vol DStv. 'n Bekostigbare lekker ontbyt wat vir jou in jou eenheid vriendelik bedien word om privaat by die eenheid se eetkamertjie te eet, was regtig besonders met 'n pot vars koffie. Word beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie lekker gebly. Baie oulike mense, ontvangs was puik, als was reg en op plek op kort kennisgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Waarde vir geld, vriendelike diens, rustig en gemaklik. 'n Rustige en veilige plekkie met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plekkie was pragtig skoon en netjies. Hulle maak seker dat alles gemaklik is vir die wat daar oorbly. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388dbdf1cfc86d5bc007badb64e7e00e60129ebfaa6e3ab05ae5de29e88070776a8fbc3ba63b70e51c494692540bb6e88f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9B Suikerbos Street Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.839150967087 26.657107566337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang