Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Bee

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 Bee bied 2 gastekamers en is op die gasheer se perseel in Klerksdorp geleë. Die suites is ideaal as oornagplek vir gaste, op pad na verskeie besienswaardighede en geriewe.

Kamer 1 kan 2 - 3 gaste akkommodeer en kamer 2, 2 gaste. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en daar is 'n bykomende enkelbed in kamer 1, om voorsiening te maak vir 3 mense. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Elke kamer het ook 'n kombuisie wat basiese verhit-en-eet-toebehore bevat, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en 'n koffiestasie, tafel en stoele word in albei kamers voorsien.

Boonop het die kamers gratis WiFi-internettoegang en 'n TV met volledige DStv-kanale. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word en moet vooraf bespreek word. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste is welkom om die B-hive-bosbraai tydens hul verblyf te gebruik. Braaihout word voorsien en die vuur kan op 'n ooreengekome tyd gestig word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik oorgebly. Als wat mens benodig. Sal definitief aanbeveel. Heerlik oorgebly. Als wat mens benodig.
Apr 2024
Marinda H
5.0
Perfek. Absolute waarde vir geld. Dankie vir julle gasvryheid te midde van 'n besige program.
Sep 2023
Anton C
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreek. Dit is beslis die moeite werd. Eienaar is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Sep 2023
Roelien C
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Loadshedding is 'n probleem, maar dis nie iets waarvoor hulle kan help nie. As hulle 'n omsetter moet kry, gaan die prys weer meer we...
Sien meer
Mei 2023
Markus L
Gesin met tieners
5.0
Salig en rustig. Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Sentraal geleë van die dorp. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal ...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink 9 Bee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388dbdf1cfc86d5bc007badb64e7e00e60129ebfaa6e3ab05ae5de29e88070776a8fbc3ba63b70e51c494692540bb6e88f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9B Suikerbos Street Flimieda 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.839150967087 26.657107566337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang