Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Belvior

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lightning Place, Eenheid 9 Belvior, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

9 Belvior is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Belvior-woonstelkompleks in Plettenbergbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat met 'n stort toegerus is.

Die eenheid spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, lugbraaier, koffiemasjien, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n privaat balkon met see-uitsigte in die verte, sitplek buite en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot aangelegde tuine, 'n gemeenskaplike verhitte swembad met manjifieke uitsigte oor Robberg-skiereiland, en nabyheid aan die lewendige besienswaardighede en ongerepte strande wat die aanloklikheid van Plettenbergbaai definieer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 9 Belvior
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Austin Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lightning Place, Eenheid 9 Belvior, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Belvior het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lightning Place, Eenheid 9 Belvior, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe7f218ea1e0c4c15687d661e4d5e4cdda3985498537575c15c14f9fa90e6acbbd1e4feecabf6d4484c7b9764c532aadc1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Lightning Place Unit 9 Belvior 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.056828321511 23.367656143152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang