Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Bronze Bay

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Anli G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Small but all you need for a short break - on the sea! A small unit but all that we needed for a 2-day break at the sea. Beautiful view and on the beach and promenade. We walked wherever we wanted to go - restaurants, beach, shops and running on the promenade. The second room is a bit tight, and it has a double bed so the kids had to share, but they were okay with that. It's lovely that there is a cleaner who comes in every day. The place is neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karyn
9 Bronze Bay
Thank you very much for your review, Anli. It is greatly appreciated.

Willie M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2022

Lekker. Ons was baie tevrede met die eenheid binne, netjies en die skoonmaakdiens was ook goed, aan die buitekant kort die hele gebou aandag. Dit is bietjie aan die klein kant en dink dit is meer geskik vir 2 grootmense en 1 kind. Dit is 'n jammer dat daar nie 'n kluis was nie en dit is dalk die grootste nadeel. Maar verder was dit baie aangenaam en die ligging is ook baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Karyn
9 Bronze Bay
Thank you for staying with us and so pleased that you enjoyed your stay with us and hope to hear from you again soon in the future. Karyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 125

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay 9, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3ce9f1840e81cf06a2d084bc27f7bd59bc1bda8293bd39405f4e3802e7e917f5d9c86818605b787aca279e4fde6154e4cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 52 Lagoon Drive 9 Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang