Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Chaka Sands

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Christelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker vakansie. Ongelooflik lekker gebly! Plek is so mooi ingerig, netjies en skoon. Roelof is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Onvergeetlike gesinsvakansie. Ons was baie hartlik verwelkom, plekkie is netjies, skoon en als in wat nodig is om van die besige lewe te vergeet en tyd saam ons gesin te spandeer. Sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Lekker gebly en dit baie geniet. Die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Dit is goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Die DSTV was nie gekoppel nie, maar het ons nie eintlik gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2020

Baie naby aan die see. Moderne woonstel wat voldoen aan al die vereistes van ’n gesin. Drieslaapkamerwoonstel met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daagliks gediens en toegerus met WiFi en MNet. Die woonstel se interieur is pas opgeknap. Die lugversorging in die hoofslaapkamer en leefarea was heerlik op die snikhete Desember-dae. Swembad met slot veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Ontspannend. Die huis is baie goed toegerus met al die benodighede wat nodig is vir 'n seevakansie. Die eienaars is altyd beskikbaar indien jy iets nodig het. Ons het 2 klein kindertjies gehad. Die huis is nie noodwendig kindervriendelik nie, maar die heining wat opgesit is by die grasperk het baie gehelp. Die direkte toegang tot die see was 'n groot plus vir ons. Ons het nooit nodig gehad om te ry om te swem nie. Daar is geen swembadgeriewe nie, hier sou iets wees wat ek sal voorstel die eienaar moet oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denise I
Kort verblyf
4.8
Aug 2019

Family getaway. 9 Chaka Sands is a beautiful apartment - extremely well appointed, with upmarket and modern finishes. Spacious and comfortable for adults and teenagers, but lacks the type of space needed for kids to play. A very short, gated walk to the beach. All in all it was a wonderful stay. The hostess was generous enough to leave us a lovely gift basket. Thank you very much, Julie!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 550
R 2 550 R 2 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 550
R 2 550 R 2 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-weg 21, No.9 Chaka Sands, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXPe2ztQvehGvBhJO1aGhOksQ6I1ux8ynwEXOEVwM5HtEeOtOyH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 550 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 21 Ocean View Road No.9 Chaka Sands 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5104314 31.2329507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang