Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Kamari Santorini

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

9 Kamari Santorini is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, minder as 50 km noord van Durban. Kamari is 1 van die 6 dorpies in Santorini-kompleks op Thompson's Bay, wat tussen Ballito en Chakas Rock loop.

Dié drieslaapkamerwoonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 mense en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer.

Die woonstel beskik ook oor 'n moderne oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix het. Komplimentêre WiFi word ook voorsien. Die leefarea maak oop op 'n patio-area met buitesitplek en manjifieke see-uitsigte. 'n Weber-braai is beskikbaar.

Die eenheid word daagliks skoongemaak en daar is 'n wassery wat met munte werk in die dorpie. Daar is 6 swembaddens in die kompleks, lieflike tuine en 'n dolfyn- of walviskykdek. Daar is ook direkte toegang tot die strand vanaf die terrein.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Kamari Santorini het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Kamari Santorini 9, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc28a30e77d5814f1116a1886a65f82cdcde827e615d8c159b496423ca8357bfc52a74628a8aee816bcb5b5f446df134b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 101 Ocean Drive 9 Kamari Santorini 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.525068282336 31.224928200245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang