Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Lantra

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Naydene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Gerieflik en bitter lekker. Baie oulike plek, skoon, netjies en die vriendelikste mense, alles wat jy nodig het vir die mooiste herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gerieflik en goed geleë. Lekker gebly vir die kort tydjie wat ons daar was. Alles wat mens nodig het is daar en die feit dat daar voorsorg getref word vir loadshedding is 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Puik geleë, alles wat mens nodig het, is daar, regtig 'n pragtige plek. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Udo A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hie's dit lekker! Gasvry met omgee, soos om by die huis te wees. Vriendelik en behulpsaam. Kwaai lekker gesels met die mense. Die Kaap is soos 'n ander wêreld, heeltyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriselle W
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Perfect place for a comfortable stay. Lantra 9 has all the necessities. Loadshedding wasn't an issue, close to the beach, easy reachable for online deliveries. What else do you want?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Netjies, veilig en waarde vir jou geld. Ons het ons tydjie baie geniet by 9 Lantra. Dit is loopafstand van die see, waterworld en putt-putt en verskeie restaurante. Dit was netjies en het veilige parkering gehad. Sal dit enige tyd weer besoek. Definitief die prys werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudeibah K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Peaceful. Loved it, only miss the sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het lekker en gerieflik gebly. Die woontstel is goed geleë en goed toegerus. Goeie kliëntediens. Dit bied alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Veilig, netjies, gerieflik teen sakpasprys. Baie netjiese eenheid met vriendelike ontvangs. Baie gerieflik met alles wat benodig word. Selfs tydens beurtkrag bly televisie en ligte en WiFi aan. Kon nie vir beter vra. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Our stay at 9 Lantra was wonderful. As we were self-catering, the place had everything that we needed and more. Very convenient and amazing. Thank you. Keep up the wonderful work and wish you a success.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIzAgalfsJu1FxoGuHU3nFZfV1Jb29qE9ygxoRmaZps4Le439X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 1 Thompson street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10319 18.8168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang