Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Lantra

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir 9 Lantra
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Naydene G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naydene G

Gerieflik en bitter lekker.

Baie oulike plek, skoon, netjies en die vriendelikste mense, alles wat jy nodig het vir die mooiste herinneringe.

Robert V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Gerieflik en goed geleë.

Lekker gebly vir die kort tydjie wat ons daar was. Alles wat mens nodig het is daar en die feit dat daar voorsorg getref word vir loadshedding is 'n groot plus.

Peet G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G

Puik geleë, alles wat mens nodig het, is daar, regtig 'n pragtige plek.

Ons sal dit beslis aanbeveel.

Udo A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo A

Hie's dit lekker!

Gasvry met omgee, soos om by die huis te wees. Vriendelik en behulpsaam. Kwaai lekker gesels met die mense. Die Kaap is soos 'n ander wêreld, heeltyd lekker.

Chriselle W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriselle W

Perfect place for a comfortable stay.

Lantra 9 has all the necessities. Loadshedding wasn't an issue, close to the beach, easy reachable for online deliveries. What else do you want?

Renee S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Netjies, veilig en waarde vir jou geld.

Ons het ons tydjie baie geniet by 9 Lantra. Dit is loopafstand van die see, waterworld en putt-putt en verskeie restaurante. Dit was netjies en het veilige parkering gehad. Sal dit enige tyd weer besoek. Definitief die prys werd.

Rudeibah K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudeibah K

Peaceful.

Loved it, only miss the sea view.

Lizette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Ons het lekker en gerieflik gebly.

Die woontstel is goed geleë en goed toegerus. Goeie kliëntediens. Dit bied alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en veilig.

Drieka G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka G

Veilig, netjies, gerieflik teen sakpasprys.

Baie netjiese eenheid met vriendelike ontvangs. Baie gerieflik met alles wat benodig word. Selfs tydens beurtkrag bly televisie en ligte en WiFi aan. Kon nie vir beter vra. Baie dankie.

Elizabeth B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Our stay at 9 Lantra was wonderful. As we were self-catering, the place had everything that we needed and more. Very convenient and amazing. Thank you.

Keep up the wonderful work and wish you a success.

Victor R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor R

Stapafstand van see.

Die woonstel is baie goed toegerus. Stapafstand van see en baie lekker koffiewinkel. Die waterglybaan park is ook net om die draai. Skoon en netjies.

Martin D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Very nice people, excellent for families.

Good and clean place with everything you need. You feel at home, a nice place for a small family, close to shops and malls, close to the beach. You feel safe.

Keith L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith L

Excellent stay.

Excellent service. We could book additional nights as well at short notice as we played sport in Cape Town and stayed in the Strand at 9 Lantra. Very secure - premises is within a fence, secured gate, secure garage, and secure flat. Fantastic services - shower, bath, washing machine, tumble dryer, dishwasher, fridge/freezer, aircon, and small appliances. Friendly as well. Wi-Fi was stable and online.

Roelf V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V

Dit was 'n lekker vakansie. Alle benodighede was beskikbaar. Stapafstand vanaf die strand.

Sal die plek vir enige ene aanbeveel.

Charnelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle P

Ons het ons alleentyd weg van die besige lewe baie geniet, kon ontspan. Dit is baie veilig en ons sal enige tyd weer teruggaan.

Baie lekker ontspan!

Jacobus J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacobus J

Baie ongemaklik!

Die eienaar het geen respek nie.

9 Lantra se terugvoer

Hi Jacobus,

Thank you for your review.

To advise, you expected me to keep the unit available for you while seeking permanent accommodation.

I explained that I have other enquiries for that period and gave you a deadline to confirm the exit date. You were not happy with the feedback given to you. I tried my best to accommodate you and have all the messages to prove that I was respectful towards you all the time.

I am sorry that you felt uncomfortable and that I lacked the necessary respect.

Regards,

9 Lantra
Leon K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Perfect hideaway for small family to just relax.

I would anytime recommend Lantra to others, owner is friendly and we got assistance since we got there until we left.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte wegkruipplek vir klein gesinne om net te ontspan.

Ek sal Lantra enige tyd aanbeveel, eienaar is vriendelik en ons het hulp gekry vandat ons daar was totdat ons vertrek het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riaan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Stunning.

Alles was skoon en perfek in plek.

Johan C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie netjies.

Die eenheid was besonder skoon en netjies met alles wat nodig is. Ons het ons verblyf baie geniet.

Adelaide V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide V

Dit het gevoel asof ons by ons eie huis is!

Goeie ligging en waarde vir geld. 'n Besondere goed toegeruste woonstel. Ons sal definitief dit aanbeveel en self ook weer gebruik.

Niel D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Dit was asof ek by my eie huis was, het veral die binnebraai geniet.

Dit was 'n groot voorreg om hier te bly, baie mooi uitsig, lekker komplimentêre koffie. Was deur en deur die moeite werd.

Zena J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zena J

Gesellig en baie leefbaar. Voel tuis en gemaklik daar.

Ek sal beslis Lantra 9 vir 'n gesin aanbeveel. Daar is ALLES wat jy nodig het. Ek was baie beïndruk met alles wat daar was. Die woonstel se hoofkamer en lekker ruim en kinders het hulle ook geniet.

Danie W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Baie gerieflik en aangenaam.

Die enigste tekort was dat daar geen seep was nie.

Marina H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H

Die woonstel was pragtig en ons het baie lekker gebly.

Die ketel het ongelukkig nie gewerk nie, maar verder was dit baie skoon, gerieflik en gemaklik met alles wat ons nodig gehad het. Die DStv en die lugversorging was 'n baie groot bonus.

Altus O - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus O

Dit was fantasties.

Die woonstel eenheid was wonderlik toegerus met als wat 'n mens kan nodig hê. Net jammer hy het nie 'n balkon nie. Verder kon ek geen fout vind nie. Ons is met gasvryheid ontvang en het regtig elke oomblik geniet. Baie dankie vir die wonderlike diens.

Francois B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B

Baie lekker om daar te bly.

Goeie ervaring en geen probleme nie, naby die see en waarde vir geld.

Carin T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin T

Goed geleë.

Die woonstel is goed geleë, ongelukkig is die akkommodasie op die tweede vloer en daar is geen hysbak nie, net smal trappe. Die trappe is baie smal en ouer persone of persone met knie probleme sal nie maklik tot bo kom nie. Groot voertuie pas nie in die motorhuis nie. Ongelukkig het ons verskeie dae nie water gehad nie. Blykbaar sou die lugversorging ingesit word. Ongelukkig is daar 2 dubbelbeddens wat dit moeilik maak as jy volwasse kinders het wat 'n kamer moet deel.

9 Lantra se terugvoer

Die woonstel is op die eerste vloer. Die trappe is standaard wydte en hoogte - ek is jammer dat die gaste dit smal gevind het. Dit is slegs die trappe na die motorhuise wat baie steil is maar daar is alternatiewe roete vir persone wat die steil trappe moeilik vind.

Die eenheid word geadverteer as 2 dubbelkamers met 2 slaapbanke in leefarea en die uitleg word weer in die besprekingsdokument herhaal. Ek voel gaste moet vooraf besluit wat hulle vereistes is en dan eenheid soek wat daarby pas. Die eenheid was nie geadverteer met lugreëlaar nie maar agv die hittegolf tans het ons besluit om een te installeer en gaste toestemming gevra om dit te doen terwyl hulle daar is. Die verkeerde eenheid het gearriveer en ons kon dit nie installeer terwyl gaste daar was nie.

In die besprekingsdokument wat ek aan gaste stuur verduidelik ek dat sommige groot nuwerwetse voertuie ongelukkig nie in die motorhuis sal pas nie en dat ons alternatiewe parkering in so geval aanbied. As gevolg van die waterbeperkings wat ons tans ondervind is die waterdruk in Strand baie laag en is daar tye wat daar nie water is nie. Dit is gewoonlik kort tydperke van 10-20 minute. Dit is beslis ongerieflik maar ongelukkig die realiteit wat ons tans mee te doen het. Ek het intussen 10 liter waterbottels in eenhede gesit wat gaste kan volhou vir die tydjies wat daar nie water is nie. Die probleem sal opgelos wees wanneer die waterbeperkings gelig word.

9 Lantra
Zerline B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerline B

Die naweek was te kort, so lekker was ons kuier.

Die woonstel is lekke ingerig met als wat jy nodig het. Dit kuier soos 'n droom.

Kobus R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Voldoen aan my behoeftes

Dit was meer as wat ek verwag het. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar bly.

Marìze B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marìze B

Heerlike verblyf! Beslis waarde vir geld ...

Ons as gesin het heerlik gebly. Dit het soos ons eie huis (maar met 'n strand in die agterplaas) gevoel ...

Hennie H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H

Baie veilige kompleks. Woonstel goed ingerig en netjies.

Ons verblyf by Lantra was rustig, lekker gebly en goed ingerig. Alles was daar.

Petrolize L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolize L

Baie netjiese plek! Baie, baie mooi en gerieflik!

Sal hom enige tyd aanbeveel! Het baie geniet en ontspan!

Junaid A - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaid A

It was great

My family and I really enjoyed ourselves, it's a great place.

Suzaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan V

Verblyf is baie goed geleë en is baie goed toegerus; ons het lekker gebly.

Die verblyf is baie goed geleë, reg oorkant die strand en naby Somerset-Wes en Stellenbosch se wynplase, asook die N2 hoofweg. Die akkommodasie is baie goed toegerus met die nodige toestelle. Ek sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Charlotte W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

Dit was heerlik om in die goed toegeruste woonstel te bly.

Die binnebraai was veral 'n verrassing en dit was lekker om te braai wanneer die weer sleg was. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

Mp H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mp H

Dit is soos 'n vrieskas binne die woonstel.

Sien die sterre hieronder.

Hester D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester D

Heerlik!

Die verblyf was naby die strand geleë. Die eenheid was skoon en baie netjies, ons het baie lekker gebly.

Marius V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Dit was baie netjies, en ons het baie lekker gebly. Baie dankie

As dit sal help dit stort se water is net nie baie lekker nie, as julle dalk daarna wil kyk. weet julle stort nie daar nie so sal dit dan nie weet nie as jy die warm en koue water oop maak om testort raak dit weg.

Manie S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Baie aangenaam, maar net kort. Het net oornag in woonstel, en geen ander fasiliteit gebruik.

Die warm water in die geyser was onvoldoende. Verder was alles in orde.

Seugnet V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet V

Pragtige plek, wonderlike ervaring, lekker naby die strand, vriendelike diens!

Dis n pragtige plek en lekker naby aan die strand. Ons het heerlik gekuier. Ons waardeer veral die oproepe en eposse en die baie vriendelike diens. Baie dankie. Ons kom gou weer! Eben en Rina.

Elmarie M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIzAgalfsJu1FxoGuHU3nFZfV1Jb29qE9ygxoRmaZps4Le439X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 1 Thompson street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10319 18.8168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang