9 Lantra
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 278
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Naydene G - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik en bitter lekker.
Robert V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Peet G - Apr 2023
Algehele gradering
Puik geleë, alles wat mens nodig het, is daar, regtig 'n pragtige plek.
Udo A - Feb 2023
Algehele gradering
Hie's dit lekker!
Chriselle W - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect place for a comfortable stay.
Renee S - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en waarde vir jou geld.
Rudeibah K - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Lizette D - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het lekker en gerieflik gebly.
Drieka G - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik teen sakpasprys.
Elizabeth B - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay at 9 Lantra was wonderful. As we were self-catering, the place had everything that we needed and more. Very convenient and amazing. Thank you.
Victor R - Des 2022
Algehele gradering
Stapafstand van see.
Martin D - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice people, excellent for families.
Keith L - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Lees meerRoelf V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lekker vakansie. Alle benodighede was beskikbaar. Stapafstand vanaf die strand.
Charnelle P - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het ons alleentyd weg van die besige lewe baie geniet, kon ontspan. Dit is baie veilig en ons sal enige tyd weer teruggaan.
Jacobus J - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie ongemaklik!
9 Lantra se terugvoer
Hi Jacobus,
Thank you for your review.
To advise, you expected me to keep the unit available for you while seeking permanent accommodation.
I explained that I have other enquiries for that period and gave you a deadline to confirm the exit date. You were not happy with the feedback given to you. I tried my best to accommodate you and have all the messages to prove that I was respectful towards you all the time.
I am sorry that you felt uncomfortable and that I lacked the necessary respect.
Regards,
Leon K - Okt 2019
Algehele gradering
Perfect hideaway for small family to just relax.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte wegkruipplek vir klein gesinne om net te ontspan.
Ek sal Lantra enige tyd aanbeveel, eienaar is vriendelik en ons het hulp gekry vandat ons daar was totdat ons vertrek het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riaan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Stunning.
Johan C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Adelaide V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by ons eie huis is!
Niel D - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was asof ek by my eie huis was, het veral die binnebraai geniet.
Zena J - Jun 2017
Algehele gradering
Gesellig en baie leefbaar. Voel tuis en gemaklik daar.
Danie W - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Marina H - Jan 2016
Algehele gradering
Die woonstel was pragtig en ons het baie lekker gebly.
Altus O - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Francois B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker om daar te bly.
Carin T - Jan 2016
Algehele gradering
Goed geleë.
Lees meer9 Lantra se terugvoer
Die woonstel is op die eerste vloer. Die trappe is standaard wydte en hoogte - ek is jammer dat die gaste dit smal gevind het. Dit is slegs die trappe na die motorhuise wat baie steil is maar daar is alternatiewe roete vir persone wat die steil trappe moeilik vind.
Die eenheid word geadverteer as 2 dubbelkamers met 2 slaapbanke in leefarea en die uitleg word weer in die besprekingsdokument herhaal. Ek voel gaste moet vooraf besluit wat hulle vereistes is en dan eenheid soek wat daarby pas. Die eenheid was nie geadverteer met lugreëlaar nie maar agv die hittegolf tans het ons besluit om een te installeer en gaste toestemming gevra om dit te doen terwyl hulle daar is. Die verkeerde eenheid het gearriveer en ons kon dit nie installeer terwyl gaste daar was nie.
In die besprekingsdokument wat ek aan gaste stuur verduidelik ek dat sommige groot nuwerwetse voertuie ongelukkig nie in die motorhuis sal pas nie en dat ons alternatiewe parkering in so geval aanbied. As gevolg van die waterbeperkings wat ons tans ondervind is die waterdruk in Strand baie laag en is daar tye wat daar nie water is nie. Dit is gewoonlik kort tydperke van 10-20 minute. Dit is beslis ongerieflik maar ongelukkig die realiteit wat ons tans mee te doen het. Ek het intussen 10 liter waterbottels in eenhede gesit wat gaste kan volhou vir die tydjies wat daar nie water is nie. Die probleem sal opgelos wees wanneer die waterbeperkings gelig word.
Zerline B - Sep 2015
Algehele gradering
Die naweek was te kort, so lekker was ons kuier.
Kobus R - Mei 2015
Algehele gradering
Voldoen aan my behoeftes
Marìze B - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf! Beslis waarde vir geld ...
Hennie H - Apr 2015
Algehele gradering
Baie veilige kompleks. Woonstel goed ingerig en netjies.
Petrolize L - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese plek! Baie, baie mooi en gerieflik!
Junaid A - Sep 2014
Algehele gradering
It was great
Suzaan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Verblyf is baie goed geleë en is baie goed toegerus; ons het lekker gebly.
Charlotte W - Jan 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik om in die goed toegeruste woonstel te bly.
Mp H - Jul 2014
Algehele gradering
Dit is soos 'n vrieskas binne die woonstel.
Hester D - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Marius V - Okt 2013
Algehele gradering
Dit was baie netjies, en ons het baie lekker gebly. Baie dankie
Manie S - Aug 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, maar net kort. Het net oornag in woonstel, en geen ander fasiliteit gebruik.
Seugnet V - Mei 2013
Algehele gradering
Pragtige plek, wonderlike ervaring, lekker naby die strand, vriendelike diens!
Elmarie M - Jul 2013
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang