9 Lantra
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
9 Lantra is net 50 m vanaf die strand (berguitsig - geen see-uitsig) in die skilderagtige kusdorpie Strand, Kaapstad, geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word aangebied op die eerste verdieping (geen hysbak). Hierdie eenheid is nie-rook.
Dié selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. 'n Slaapbank is beskikbaar, slegs geskik vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal 'n TV met volledige DStv en 'n binnebraai in die sitkamer vind.
Buite is 'n binnehof met 'n buitebraai vir gaste se gebruik. Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig beskikbaar. Sommige groot voertuie pas nie in die motorhuis nie. Alternatiewe parkeerplek sal in so 'n geval binne die kompleks voorsien word.
Waterworld Strand, Strand Gholfbaan, Dick Dent Bird Sanctuary, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Boeremark is binne 1 km vanaf die eiendom geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Heloise Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 281
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 Lantra het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang