Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on 17th

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir 9 on 17th
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Brent C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brent C

Bietjie teleurstellend.

Die huis kort 'n hele paar goed om dit gemaklik te maak. Daar is 'n oond, maar geen bakke om in die oond te sit nie. Geen braaibak nie, asook geen ekstra slaaibak nie. Slegs borde en messe en baie tupperware. Die potte en panne is van 'n baie swak kwaliteit en brand ongelooflik vinnig aan op die gasstoof. Ek verstaan dit is selfversorgend, maar dit moet darem gemaklik wees en vir 'n lang kuier ontbreek daar verskeie basiese goed. Die boonste kamer se wasbak het geen druk op sy koue waterkraan nie - wat tandeborsel nogal moeilik maak. Dit is of vrek warm water of geen water nie. Vir 'n huis wat bo-standaard tariewe vra, het ons dit egter as onder gemiddeld ervaar. Die ligging is goed, maar die huis moet beslis meer leefbaar gemaak word. As 'n gesin van 5 het ons dit ook moeilik gevind om saam aan die tafel te sit omdat die eetkamertafel slegs 4 stoele het. Breekware asook messe en vurke is in 2 stelle van 4 - daar was dan altyd een van die gesin wat 'n odd mes, vurk of bord gehad het. Die twee wit stoele in die sitkamer was vuil! As daar meer 'attention to detail' gegee word, kan dit 'n lekker vakansiebestemming wees.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Straat 9, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a4d623041ee25535c4e448280fcfcb265a0ce7a7ab584799871751969abf7c844a589e759f3a082dbc5731deceb98220316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 9 17th Street Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.707724317075 17.977293920673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang