9 on Dolfyn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 316
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Monlee J - Jul 2024
Algehele gradering
It was fine I guess - very basic. Don't recommend going in winter though.
Lees meer9 on Dolfyn se terugvoer
Hi Monlee,
Thank you for the time you took to give us the detailed information. We will immediately pass this information on to the owner as these issues are quite unexpected for us as agents. Our sincere apologies for the inconvenience.
Albert R - Aug 2023
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam, maar daar was geen tee of koffiepakkies beskikbaar nie.
Katrina D - Des 2022
Algehele gradering
Vakansie was asemrowend.
Angelique S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Adelle M - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful and tranquil stay at an excellent establishment.
Liani S - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker by die see saam met ons honde.
Nolene O - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike tyd naby alles en stapafstand van see.
Desmereevergo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Morne O - Jun 2019
Algehele gradering
One het baie lekker gebly.
9 on Dolfyn se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Morne. Ek sal jou dit aan die eienaars noem.
Hierdie is 'n dierevriendelik eenheid en daarom verkies ons om geen matte te gebruik nie. Ons het nou vir twee winters nie vreeslik koud gekry aan die Weskus nie, maar die weer is duidelik dié jaar so bietjie anders. Hoop om julle spoedig weer in Yzerfontein te ontvang!
Groete,
Karen Schrader
Faith H - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik naby die see.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynstraat 9, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang