Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Feijoa

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Moses R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great. Fantastic place, room clean and safe, nice pool. Have a fantastic stay. The lady was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlike waarde vir geld. Sal beslis weer by hulle bespreek! Die gasvryheid was wonderlik, die plek was baie netjies en skoon. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Vriendelike gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly, 'n rustige omgewing en skoon en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puseletso D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Beautiful stay. Recommend for travellers definitely. Peaceful place, plenty of parking space, own privacy which I love, and they communicated with me throughout my check-in. Thank you. Definitely recommendable. Just the coffee and milk was dry, needed fresh ones, but other than that, definitely recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie C
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Value. Good value for money, just the bed was a bit hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Dit is stil en 'n veilige plek om te oornag. Ons was baie vriendelik ontvang en kon selfs voor inkloktyd inboek. Ons sal weer daar oornag en selfs langer. Hulle is ook naby hospitale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renee O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Aanvaarbaar. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang, en na ons kamer gewys. Skoon, baie basies en voldoende, maar onderhoud lyk of dit bietjie aandag nodig het. Ons het nou in verskeie ander eenhede oornag in die laaste 2-3 maande, wat meer waarde vir dieselfde tarief gebied het. Andersins geen klagtes verder.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danielle G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Gerieflike selfsorg-eenheid, perfek vir koshuisouers. Netjies en sentraal geleë. Perfek vir koshuisouers wat hul kinders kom besoek met skool-/sportfunksies. Jacoline is baie vriendelik en behulpsaam. Mens voel tuis en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Puik verblyf. Rustige omgewing. Het baie welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2019

Lekker vinnige verblyf. Ek was in Nelspruit vir 'n kerkkonferensie. Jacoline die eienares was baie gasvry en behulpsaam met ons laat en vroeg aankom en gaan. Kamers is baie netjies en skoon en sal dit aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feijoa 9, West Acres Uitgang 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a126b9d38e8ba5500b7732f0b703013bc03b7a747ca38733791e7b867b9313ffeee5e177fff52518a947a386d3bfb5582fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 9 Feijoa West Acres Ext 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.491287668078 30.950923487859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang