Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Feijoa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir 9 on Feijoa
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Moses R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses R

Great.

Fantastic place, room clean and safe, nice pool. Have a fantastic stay. The lady was very friendly.

Elize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Wonderlike waarde vir geld. Sal beslis weer by hulle bespreek!

Die gasvryheid was wonderlik, die plek was baie netjies en skoon. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Karien S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Vriendelike gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Ons het baie lekker gebly, 'n rustige omgewing en skoon en netjiese kamers.

Puseletso D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puseletso D

Beautiful stay. Recommend for travellers definitely.

Peaceful place, plenty of parking space, own privacy which I love, and they communicated with me throughout my check-in. Thank you. Definitely recommendable. Just the coffee and milk was dry, needed fresh ones, but other than that, definitely recommendable.

Corrie C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Value.

Good value for money, just the bed was a bit hard.

Joe D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe D

Dit is stil en 'n veilige plek om te oornag.

Ons was baie vriendelik ontvang en kon selfs voor inkloktyd inboek. Ons sal weer daar oornag en selfs langer. Hulle is ook naby hospitale.

Renee O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renee O

Aanvaarbaar.

Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang, en na ons kamer gewys. Skoon, baie basies en voldoende, maar onderhoud lyk of dit bietjie aandag nodig het. Ons het nou in verskeie ander eenhede oornag in die laaste 2-3 maande, wat meer waarde vir dieselfde tarief gebied het. Andersins geen klagtes verder.

Danielle G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

Gerieflike selfsorg-eenheid, perfek vir koshuisouers.

Netjies en sentraal geleë. Perfek vir koshuisouers wat hul kinders kom besoek met skool-/sportfunksies. Jacoline is baie vriendelik en behulpsaam. Mens voel tuis en veilig.

Hannelie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Puik verblyf.

Rustige omgewing. Het baie welkom gevoel.

Bennie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie S

Lekker vinnige verblyf.

Ek was in Nelspruit vir 'n kerkkonferensie. Jacoline die eienares was baie gasvry en behulpsaam met ons laat en vroeg aankom en gaan. Kamers is baie netjies en skoon en sal dit aan enige iemand aanbeveel.

William S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S

Oornag slaapplek.

Eienaars was onvoorbereid gewees, ook klein goedjies in die blyplek wat aangespreek kan word.

Susan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Susan B

Teleurgesteld in wat mens kry en wat geadverteer word.

Geen muurprop naby 'n spieël om hare droog te blaas nie. Koffie- en teegeriewe baie min - geen melk of verromer. Kon nie na ons lang pad by aankoms 'n lekker koffietjie geniet nie. Ontvangs nie professioneel. Ons is nie rondgewys of genoegsame inligting gegee nie, het afgeskeep gevoel. Verder was plekkie skoon en aan die kant.

De Wit D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wit D

Mees fatastiese, vriendelike en rustige verblyf.

Dit was vriendelik, hulpvaardig, skoon en baie behulpsaam. Is naby Mediclinic, reguit pad sonder baie verkeer. Vat jou 5 minute. Baie stil en ek het die Blou Kuif loerie se gekoer geniet. Selfs die bure was stil. Baie dankie julle vir 'n baie aangename verblyf. Julle sien my weer as ek Nelspruit toe kom.

Terry B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry B

Neat and friendly.

It was a home away from home.

Trudy S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy S

It was the safest place I have ever been.

Its a very nice place and very secure.

Jeanette H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

Friendly hosts and ideal location and excellent value for money.

My daughter and I were super impressed with the friendliness and care received from the hosts. The guest house is ideally located and we were able to get to all the shopping centres and the medi-clinic within minutes. Our room was spacious, clean and fully serviced which was a bonus. We will definitely use this accommodation again. Thank you Jacoline.

Cornelis N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis N

Skoon, netjies, rustig.

Baie skoon en netjies. Enigste klagte was kinders van die bure wat vroegoggende lawaai. Andersins perfekte plekke om 'n paar aande oor te bly sonder om jou sak te ruk.

Khadija Richards R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khadija Richards R

I stayed at 9 on Feijoa and for the price it was great value for money.

9 on Feijoa is a lovely overnight venue, its clean and well appointed. It's also very well priced and there is good value for money. I would recommend it for overnight in Nelspruit.

Jacqueline K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline K

Lekker.

Baie vriendelik verwelkom. Diens was uitstekend. Netjiese, skoon omgewing en kamer. Sal weer daar oorbly.

Jaco B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Baie netjies, skoon met 'n vriendelike ontvangs en baie goeie diens.

Roche F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche F

Baie veilig, netjies, vriendelik en rustig!

Sien die sterre.

Lourens V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Baie rustig en netjies.

Baie rustig en netjies. Veilig.

Piet T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T

Rustige en mooi woonbuurt, gerieflike en veilige akkommodasie.

Die kamer is privaat en netjies. Ontvangs vriendelik en behulpsaam. Ek beveel aan dat 'n bedliggie of twee in die kamer aangebring word. Die seep en sjampoe behoort daagliks aangevul te word, indien nodig. Baie dankie vir gerieflike en sorgvrye verblyf.

Lourens V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V

Was baie lekker en akkommodasie was uitstekend.

Ons het net oorslaap, gerief gesoek en het dit gekry teen billike prys. Sal sekerlik weer daarvan gebruik maak.

9 on Feijoa se terugvoer

Beste Lourens,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons ook lekker om julle sommer 2 keer by ons te hê in 'n maand se tyd! Hoop om julle weer te sien met julle volgende vakansie in die Laeveld.

Groete,
Jacoline

9 on Feijoa
Helen O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen O

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en het die akkommodasie bevredigend gevind.

Die plekkie was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die ontvangs was gasvry en vriendelik. Die gasvrou en gasheer was baie behulpsaam om vir ons die padaanwysings na ons volgende bestemming te gee.

Ulana V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulana V

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Baie lekker gekuier. Skoon, netjiese akkommodasie.

9 on Feijoa se terugvoer

Hi Ulana
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom Groete Jacoline

9 on Feijoa
Liza H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H

Baie gemaklik!

Niks om oor te kla nie! Goeie diens, vriendelike mense en gerieflik!

Tom S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom S

Stil en rustig.

Eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Kamer netjies en skoon en sal weer daar gaan bly.

Thokozani N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thokozani N

Very friendly and accommodating.

The place is safe. But the hostess is excellent and friendly. Very accommodative to her guest and the place is like home.

9 on Feijoa se terugvoer

Thank you for your positive review.
Very glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again.
Jacoline Smal

9 on Feijoa
Marinda B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda B

Gerieflik vir 'n aand of twee se oorslaap.

Sou ongelukkig nie langer as dit wou bly nie - die vertrek is bietjie klein. Baie aangename gasvrou, Jacolien, sy is vriendelik en baie behulpsaam.

Johan B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Waarde vir geld.

Lekker rustige blyplek. Vriendelike diens en waarlik als wat mens benodig en nog meer.

9 on Feijoa se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek hoop om jou sommer gou weer by ons te verwelkom.

9 on Feijoa
Carissa M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa M

Fantasties, baie hulpvaardig!

WiFi was nie in volle werkende toestand nie. Baie netjies en veilig. Goeie ligging, baie sentraal.

9 on Feijoa se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons ondervind al 'n geruime tyd probleme met internet konneksies. Telkom is besig om die hele Nelspruit oor te sit op nuwe kabels. Ek is jammer vir die ongerief wat dit veroorsaak het.

9 on Feijoa
Wium V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wium V

Dit is 'n goeie slaapplek met 'n netjiese badkamer.

Alles was in orde. Die kamer is daagliks skoongemaak. Die ligging is uitstekend. Ek beveel wel aan dat daar 'n leeslamp toegevoeg word.

Vicky O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Vicky O

Teleurgesteld.

Teleurgesteld in hoe vuil die eenheid was. Fotos is misleidend. Sal nie weer van die plek gebruik maak nie.

Esther H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther H

The host was friendly and professional.

The room was neat and tidy and very comfortable. It is located close to the i'Langa Mall in a safe area. It was lovely and I will definitely return there when I next visit Nelspruit. Thank you.

Chris E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly, die parkeerplek is egter bietjie moeilik.

Chris-marie K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marie K

Dit is 'n lekker en gerieflike plek om oor die naweek te bly.

Sal weer 9 on Feijoa gebruik as ek Nelspruit toe moet kom vir die naweek. Naby alle geleë.

Owen H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Owen H

Great little place for a one night stay.

Great little place in Nelspruit. Perfect for a night's stay away from Johannesburg. Great location and easy to find. Pet-friendly and clean.

Phlip V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phlip V

Lekker gebly!

Ons het heerlik gebly. Geen probleem ervaar. Lekker geswem en lekker geslaap.

Leon A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon A

Perfek vir besigheid!

Skoon, netjies en vriendelike mense.

Isak R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Baie netjies en vriendelik ontvang.

9 on Feijoa is 'n baie netjiese en skoon plek om te bly. Miskien sal oprit van eenheid 'n probleem wees. Beveel dit aan.

Zerelda H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Zerelda H

Teleurgesteld.

Ons het vir twee aande bespreek, maar het slegs een nag gebly aangesien dit so sleg was. Daar was geen warm water om te stort nie, die bed se matras het gestink na rook of sweet of iets en dit was baie onaangenaam om daar te bly!

Susan L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ek sal beslis weer daar tuis gaan!

Het niks meer verlang in selfsorg-eenheid as wat voorsien is nie.

Marnus S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S

Benodig niks meer in 'n verblyf-opsie nie!

Sien die sterre hieronder.

Henry S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feijoa 9, West Acres Uitgang 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a126b9d38e8ba5500b7732f0b703013bc03b7a747ca38733791e7b867b9313ffeee5e177fff52518a947a386d3bfb5582fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 9 Feijoa West Acres Ext 6 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.491287668078 30.950923487859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang