9 on Feijoa
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feijoa 9, West Acres Uitgang 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
-
Vanaf
R650R585 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
9 on Feijoa is in die hartjie van Mbombela (Nelspruit) geleë. 9 on Feijoa is in die rustige West Acres-voorstad en bied ruim en gerieflike verblyf wat perfek vir paartjies en sakereisigers is.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
9 on Feijoa spog met 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit die verkenning van die bekende Krugerwildtuin, die Laeveld Botaniese Tuine, Sudwala-grotte en Chimp Eden in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Feijoa 9, West Acres Uitgang 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink 9 on Feijoa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Feijoa 9, West Acres Uitgang 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga