Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Juanita

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 301 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Harry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie. Regtig 'n baie mooi plekkie om te bly, alles wat ons nodig gehad het, lugversorging vir die groot hitte en natuurlik die swembad. Baie veilig en mooi parkering vir elke blyplek. Dankie, ons sal beslis weer hier bly oppad wildtuin toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Clean and tidy, value for money. Stay was comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very beautiful. Very nice and such a great and safe area. Close to hospital, doctors and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Most wonderful place to stay. Absolutely the most wonderful place. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Beddens was bietjie hard en ook die stoele as jy TV kyk. Maar die res was baie lekker. Die oggend kon ons nie stort nie want die water was koud. As ons met dit aandag kan gee. Maar baie stil en veilig. Ek beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel S
1 nag
5.0
Aug 2024

'n Moet verblyf as jy in Nelspruit oornag. Ons het dit baie gerieflik gevind. Wat 'n wonderlike blyplekkie! Alles in en buite die eenheid waar ons tuis gegaan het, het ons spesiaal laat voel. Baie dankie, vir al jou fyn detail met alles! Die area is stil, al is dit gerieflik naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Stunning! Baie netjies, pragtig en veilig. Ek moet gereeld afkom om dokters te kom sien, so die gastehuis is geleƫ naby al die dokters en hospitaal asook winkelsentrums, wat dit soveel makliker maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en stil. Dit is die tweede keer wat ons hier tuisgaan. Ek kan sonder twyfel Juanita aanbeveel. Alles is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Veilige, skoon en waarde vir geld verblyf. Sal beslis weer inloer! Die kontaklose ontvangs het baie goed gewerk en het die vryheid daarvan geniet. Die eenheid was perfek skoon en die WiFi was baie vinnig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Puikdiens en baie goeie waarde vir geld. Sal aanbeveel vir ander. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 301

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebde00421fcb0c64a2c523ad069858d3cadcc41ff1477990b2317a92311f251574e98f598af4c03be2b0d8813be8b3ad156d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 301 5 1 5 9 Juanita Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.49255 30.969642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang