9 on Juanita
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 302
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Harry S - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Simon T - Sep 2024
Algehele gradering
Clean and tidy, value for money.
Janie K - Sep 2024
Algehele gradering
Very beautiful.
Johnathan And Lizette P - Sep 2024
Algehele gradering
Nice, quiet neighborhood. Beautiful place to stay. Very clean.
Manny D - Aug 2024
Algehele gradering
Most wonderful place to stay.
Tanya B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Marcel S - Aug 2024
Algehele gradering
'n Moet verblyf as jy in Nelspruit oornag. Ons het dit baie gerieflik gevind.
Janie K - Aug 2024
Algehele gradering
Stunning!
Sandra V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en stil.
Louis P - Jul 2024
Algehele gradering
Veilige, skoon en waarde vir geld verblyf. Sal beslis weer inloer!
Louis P - Jul 2024
Algehele gradering
Puikdiens en baie goeie waarde vir geld. Sal aanbeveel vir ander.
Mia L - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik, mooi en skoon.
Vanessa V - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en veilig!
Wessel G - Jul 2024
Algehele gradering
Ons het familie in Nelspruit vbdsoek.
Lizette K - Jul 2024
Algehele gradering
Privaat, rustige plek met genoeg spasie vir vier volwassenes in netjiese anneks.
Amanda D - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerMelanie W - Jun 2024
Algehele gradering
Definitief 'n eerste keuse vir verblyf.
Angie M - Jun 2024
Algehele gradering
Safe, secure, neat clean and tidy - lovely accommodation - highly recommended.
Ansune D - Jun 2024
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Adele V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie met alles wat nodig is.
Marlize S - Jun 2024
Algehele gradering
Ideaal vir Mediclinic besoeke.
Jan V - Jun 2024
Algehele gradering
Als wat jy nodig het is daar.
Karien N - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging in 'n stil woonbuurt.
Amanda H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Nicolene B - Mei 2024
Algehele gradering
Prentjie mooi.
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Ansune D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Paula N - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant overnight stay, clean, neat and beautifully decorated.
Vanessa V - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Rentia L - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker stil omgewing. Pragtige kamers.
SalomƩ E - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig, netjies, skoon!
Eco Smart Essentials Pty Ltd S - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect.
Gerrit V - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Johan O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer bespreek.
Erika L - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en stylvol.
Marian G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Hermie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies onderdak met die beste aanwysings deur Lorraine.
Ronnie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, skoon en netjies, alle geriewe is daar beskikbaar, baie privaat.
Lees meerJohan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongetwyfeld asemrowend.
Cecilia K - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek, het heerlik gebly!
Marline B - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie ingenome met die pragtige plek en naby geleƫ aan Mediclinic.
Sarita S - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en wonderlik.
Esbe U - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende geriewe en gasvryheid.
Louret V - Feb 2024
Algehele gradering
Sakereis.
Nellis - Martie J - Feb 2024
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Peter L - Feb 2024
Algehele gradering
We will return.
Alyson E - Jan 2024
Algehele gradering
Exceptional Lowveld base.
Rochelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Geen load shedding, baie rustig en stil.
Sandra V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike aangename verblyf.
Maryna D - Jan 2024
Algehele gradering
Lick.
Gert W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goed - dankie.
Thanica H - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Yvonne S - Mei 2024
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Micyla O - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic and relaxing.
Mario H - Mrt 2024
Algehele gradering
Can recommend for stopover.
Jakkie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, rustig, ontspanne en skoon.
Casper V - Feb 2024
Algehele gradering
Als was mooi en duidelik vooraf gereƫl en verduidelik. Selfs al die voice notes.
Ruan B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Hannetjie V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Peter L - Mei 2024
Algehele gradering
Return customer.
Claus K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en koste effektief.
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Basies net daar geslaap, laat middag daar aangekom en die swembad was groen.
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gewees dankie.
Ml C - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik in Nelspruit gekuier en sal weer kom.
Egbert L - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Ian B - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and relaxing.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Ingrid S - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay.
Dries M - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Estelle H - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Mari W - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuier was so lekker dat ons graag langer sou wou bly!
Delicia H - Des 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Francis R - Des 2023
Algehele gradering
It was more than perfect.
Ignatius S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Sandra L - Nov 2023
Algehele gradering
Was met my 93-jarige moeder daar vir 'n operasie. Pragtige plek.
Marina V - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon netjiese akkommodasie met veilige onderdak parkering.
Christine E - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer gaan!
Monika R - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige veilige "home away from home".
Annemarie J - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Annelie K - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Igna D - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklike netjiese verblyf.
Marle T - Okt 2023
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik, gemaklik en baie mooi!
Mathilda H - Sep 2023
Algehele gradering
Convenient and with airconditioning.
Paul G - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant, quiet, lovely stopover.
Johnathan And Lizette P - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay. Good location and love the bunnies in the garden.
Berdine B - Aug 2023
Algehele gradering
Vreeslike rustige omgewing.
Warren B - Aug 2023
Algehele gradering
Fine
Dilla B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons slaap oor voor ons wildtuin toe gaan.
Danela N - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig en goed toegerus.
Juanita V - Aug 2023
Algehele gradering
Luuks en rustig.
Ian B - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly, clean, convenient, accessible.
Alexandra V - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely gorgeous room and bathroom.
Michael A - Jul 2023
Algehele gradering
A perfect place to put your head down for a few nights (hockey tour).
Bernhard M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Tiaan J - Jun 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Caren B - Jun 2023
Algehele gradering
Als was tops! Lieflike opset. Rustig, asook die dekor! Sal graag langer wou bly!
Wihanlie D - Jun 2023
Algehele gradering
'n Baie rustige plekkie wat alles insluit.
Albert J - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie kommunikasie van gasvrou, alles was in orde.
Annelen K - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige netjiese plek. Ons het die Franse tema gelove.
Adele G - Mei 2023
Algehele gradering
Groot en netjies.
Corne M - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerEsti S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Monica C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf!
Corne B - Apr 2023
Algehele gradering
Ek was regtig baie beīndruk met die plekkie.
Lees meerNicolene B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige, mooi atmosfeer!
Herman P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie privaat en voel soos huis weg van huis af.
Melanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n gemaklike en veilige oornag verblyf.
Yolande L - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek.
Cecily T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Groot leefarea en lieflike buite kuierarea met swembad, veilige parkering.
Anzelle J - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese diens. Baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerCathy T - Apr 2023
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagstop.
Anne-marie K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Mariaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Beste selfsorg-eenheid!
Celeste C - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, skoon en baie mooi.
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome.
Nico L - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en veilig.
Lizette B - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike mense.
Sonette L - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en rustige oornag.
Louise V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese gastehuis. Ons het heerlik daar gebly. Gerieflik met alles wat jy nodig het. Die kamers is pragtig!
Casper V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Melissa H - Jan 2023
Algehele gradering
Stay-over for a family birthday.
Casper V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige kuier in natuur.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Casper
Weet nie hoekom is ek geseƫnd met die beste gaste in die land nie. Ek mis die dae wat ek kon koffie drink met my gaste en almal ekstra welkom laat voel so baie. Bly as jul welkom gevoel het en ons huisie waardeer.
Alle seƫn.
Lorraine
Henk V - Jan 2023
Algehele gradering
Flink en vinnige, puik diens. Sal hulle enige tyd aanbeveel.
9 on Juanita se terugvoer
Ag, baie, baie dankie Henk. Voorspoed vir jul vorentoe en mag ons paaie weer kruis.
Groete.
Mariette M - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, met alles wat jy nodig het vir kort of lang bly.
Pieter A - Okt 2023
Algehele gradering
Goed, goeie diens.
Madeleine T - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, sal weer daarvan gebruikmaak.
Abrie Johan K - Feb 2023
Algehele gradering
Familienaweek om verjaarsdag te vier.
Frikkie V - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly! Perfek vir een aand se oorslaap!
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, Frikkie. Waardeer dit. Hoop julle loer gou weer in. Seƫn vir julle.
Surina E - Des 2023
Algehele gradering
Was heerlik stil en rustig. Het lekker uitgerus na 'n lang pad.
Johan K - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oase na ons lang reis.
Rolene V - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, stil, privaat.
Tamara V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect, romantic, serene.
Melissa S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en pragtig.
Charles T - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik en goed geleƫ gewees vir ons benodigdhede.
Leonie M - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Lieflike plek en het heerlik oorgebly.
Lynn M - Mrt 2023
Algehele gradering
A comfortable overnight with suitable sleeping arrangements for a mixed group.
Henk V - Sep 2023
Algehele gradering
9 on Juanita worked well for me as a stopover along my journey.
Jan P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Sylvia E - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Comms with the owner is poor. Everything is done remotely and via voice notes. Old people do not use voice notes and prefer a personal touch!
Lees meerHennie V - Des 2022
Algehele gradering
Super netjies en gerieflik ingerig.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Hennie
Ook vir jou gawe oproep. Die waardering beteken ongelooflik baie. Ons almal het dit soms baie nodig en so min van ons kan dit gee.
Seƫn vir jou en jou vrou en mag jul net soveel liefde terug ontvang as wat jul gee.
Groete
Lorraine
Johnathan And Lizette P - Des 2022
Algehele gradering
Very nice and clean accommodation. Great location.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you so much Jonathan. We love lovely guests. Be blessed.
Hein E - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Heinrich
Dis n seĆ«n om sulke lieflike gaste te huisves. Mens wens altyd jy kon nog meer gee, maar as gaste waardeer wat mens kan gee, is dit sĆ³ bemoedigend.
Seƫn vir julle ook vorentoe.
Carole V - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, safe and convenient.
Sean K - Nov 2022
Algehele gradering
A pleasant and safe experience.
Dave S - Nov 2022
Algehele gradering
Great en gerieflik.
Carole V - Nov 2022
Algehele gradering
Comfortable, safe, quiet.
Carole V - Nov 2022
Algehele gradering
Friendly clean and comfortable.
Gabriella T - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Erika L - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike gastehuis.
Johann S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Louise O - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker!!!
Gerrit P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek. Waarde vir geld.
Anneline J - Sep 2022
Algehele gradering
Stylvol, skoon, gerieflik en netjies.
Elsa B - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Jose T - Sep 2022
Algehele gradering
To me 9 on Juanita was home away from home.
9 on Juanita se terugvoer
Hi Jose,
You have been one of the most pleasant and kind guests we had in a long time. Even when the geyser broke due to load shedding, you were majorly understanding.
I must commend you on being a really lovely person to host. Once again, sorry.
Melissa B - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you Melissa.
What lovely guests we get to host. Such a pleasure.
Many blessings to you.
Hannelie G - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
9 on Juanita se terugvoer
Ai, Hannelie
Wens so ek kon jou en die tienerlywe in 'n goter eenheid help. My tienerlywe is ook groter as ek en my man so ek verstaan sĆ³. Hoop as jul weer tennis het om jou in Climbing Fig te help.
Dankie vir jou pragtige terugvoer.
Seƫn vir julle.
Lucas J - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en rustige omgewing. Gaan beslis die plekkie van nou af as my huis weg van die huis gebruik. Naby genoeg aan alle besighede, hospitale, ens.
9 on Juanita se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoer vreeslik baie Lukas. Dit was my huis en meubels wat ek alles daar gelos het toe ons moes verhuis. My hart trek terug met 'n ontsettende punt. So as ons jul kon seƫn daarmee, is my roeping vervul. Dankie vir jul hoflikheid.
Alle seƫn.
Loraine S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en goeie ligging.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Loraine, jy's dierbaar. So dankbaar as mense veilig en rustig kon voel. Wil so graag hĆŖ dit moet vir jul lekker wees. Jy maak my hart bly. SeĆ«n vir jou.
Yolande L - Jul 2022
Algehele gradering
Puik!
9 on Juanita se terugvoer
Ag, baie, baie dankie, Yolande. Waardeer so baie gaste se terugvoer oor jul ervaring. Alles van die beste vir jou.
Jan V - Jul 2022
Algehele gradering
Het verblyf gesoek in Nelspruit vir Mpumalanga Hokkie-uitspele.
Lees meer9 on Juanita se terugvoer
Ahhhh, baie dankie Margaretha. Geniet jou kinders en hul sport en ons hoop om jul gou weer te akkomodeer. Groete.
Charmaine M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Ilze L - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, moderne, netjiese verblyf.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Ilze. Waardeer jou waardering vir wat ons insit. Bly as jul die omgee ervaar.
Seƫn vir jul.
Lorraine
Cindy P - Jul 2022
Algehele gradering
Altyd lieflik en altyd lekker.
9 on Juanita se terugvoer
Cindy, dankie vir jou mooi terugvoer. Jy is 'n lieflike mamma, gas en mens.
Lunette S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Lees meerWanda V - Jun 2022
Algehele gradering
Die gastehuis was pragtig en netjies.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Wanda.
Ons waardeer dit baie.
Betsie J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige en stil omgewing.
Cornelia W - Jun 2022
Algehele gradering
Die Climbing Fig eenheid was bo verwagting ruim, lieflike buitekuierarea.
9 on Juanita se terugvoer
Jammer vir die koud kry. Nelspruit is koud hierdie jaar en dan veroorsaak die beurtkrag dat die lugversorging ook nie werk nie.
Skies daarvoor Cornelia.
Annette K - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n kontaklose inboek en het perfek gewerk. Bespreking was op afslag, baie dankie!
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Anette
Ek waardeer jou mooi terugvoer.
Rowena K - Mei 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Joe O - Mei 2022
Algehele gradering
Lorraine en Liesbeth was ongelooflik gasvry en vriendelik.
Ilsa L - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Dilla B - Apr 2022
Algehele gradering
Als wat jy nodig het en luxury.
Louisa S - Mei 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie liewe Louisa. Waardeer so baie mooi en liewe terugvoer. Seƫn vir julle.
Erika L - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Amanda E - Apr 2022
Algehele gradering
Was good.
Adri T - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, behulpsaam en sal enige tyd weer daar bly.
Lize M - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Gcinile D - Mrt 2022
Algehele gradering
Always a pleasure staying here.
Suzie S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Hannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Welcoming environment. Home away from home.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you for the advice, Hannes. Will keep it into account.
Therina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie, Therina. Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
Emelia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die plekke was baie meer as wat ons verwag het. Dankie!
9 on Juanita se terugvoer
Ek waardeer dit so baie, Emelia.
Neil R - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful. We will be back.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you so much Neil. Glad your stay was good.
Danie B - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Danie. Hoop om jul weer te huisves. Alle seƫn.
Trish S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful place to stay. Would definitely book in again here.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you so much.
Herman R - Des 2022
Algehele gradering
Rustige en stil area. Die bestuurderes het werklik die ekstra myl geloop om ons te laat tuis voel.
Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar.
Barbara S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige groot tuin met genoeg ruimte om te kan ontspan en net die rustigheid te geniet.
9 on Juanita se terugvoer
Ag dankie, Barbara.
Ons hart is so om vir mense goed te wees en dat julle dit moet geniet. Jou waardering beteken baie. Dis ook heerlik om pragtige mense te huisves.
Seƫn vir julle.
Patricia F - Aug 2022
Algehele gradering
Very happy with the accommodation.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you, Patricia.
It was lovely to host you. Hope to see you again and enjoy your lovely family.
Regards,
Lorraine
Rosalie C - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Rosalie.
Hoop die wildtuin saammet jul kinders was heerlik.
Cindy P - Mei 2022
Algehele gradering
Neat, modern, close to all amenities.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you, Cindy.
It was lovely to host you.
Elsa L - Mrt 2022
Algehele gradering
Plekkie is netjies en heerlik toegerus,.
Ursula G - Mrt 2022
Algehele gradering
Privacy was a problem for us.
Lees meer9 on Juanita se terugvoer
I am so sorry you experienced a lack of privacy. Most guests prefer the garden view when they eat breakfast at the table. Will also attend to cleaners. Blessed travels.
Sonja B - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you so much Sonja.
We do find that South African guests appreciate privacy. You have been a lovely guest.
Regards,
Lorraine
Dirk V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd gehad by 9 on Juanita!
Johan F - Jun 2022
Algehele gradering
Heel billike plekkie.
Desire O - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en vriendelike diens ontvang.
Edna N - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent, clean and safe.
Deidre V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sal 9 on Juanita beslis aanbeveel.
Louis J - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Juanita Z - Mei 2022
Algehele gradering
Dit sal 'n aanwins tot jou plek wees om 'n klein prepbowl in jou kombuis/woonvertrekkie te kan hĆŖ vir die skottelgoed.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Liana L - Jan 2022
Algehele gradering
Good.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you, Liana.
Rome M - Feb 2022
Algehele gradering
Plekkie is baie mooi.
Lees meerRene E - Apr 2022
Algehele gradering
Very nice.
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Very good.
Cornell V - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties! Mal oor die plek!
Ansie V - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you so much Dean. Please pop around again.
Ellen Dry D - Okt 2021
Algehele gradering
100% perfek.
9 on Juanita se terugvoer
Ag, hope dankies.
Zodwa S - Okt 2021
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you so much Zodwa. It was great to host you.
Margaret R - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful comfortable place.
9 on Juanita se terugvoer
We are so glad if you had a pleasent stay. Thank you for the kind review.
Jaco N - Jun 2021
Algehele gradering
'n Treffer vir 'n naweek of langtermyn.
Lees meer9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Jaco.
Ons waardeer jou kommentaar so baie. Mense soos julle met gesinne is vir ons die lekkerste mark. Was ons woonhuis en ons het baie van ons harte daar agtergelaat.
Seƫn vir julle.
Elisna N - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Geen klagtes nie.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Elisna. Dis heerlik om sulke liewe gaste te huisves. SĆŖ asb as ons ietsie kan verbeter. Alle seĆ«n vir jou.
Hanita S - Mrt 2021
Algehele gradering
Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.
Izel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Veilige, rustige plekkie en alles was so skoon en gerieflik.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete, Andre.
Ellen Dry D - Okt 2021
Algehele gradering
Sal altyd terugkeer.
9 on Juanita se terugvoer
Ag baie dankie Ellen. Waardeer so baie jou opmerkinkie. Sal bly wees om jul weer te sien.
Johan K - Mei 2021
Algehele gradering
Goed, dankie.
Johan J - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam en ontspanne.
David P - Jun 2021
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie vir die voorstelle. Ons sal dit in ag neem vir die toekoms.
Lize T - Mei 2021
Algehele gradering
Geen persoonlike interaksie nie.
Jacqueline T - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilige verblyf, maar kommunikasie was teleurstellend.
Lees meer9 on Juanita se terugvoer
Good day, it is unfortunate that the guest had a bad experience. The information was sent out to the guest and for some or other reason they did not receive it. It is our procedure to send out the information needed by the guests as we are doing contactless bookings. It was strange to us when the guest called and said he could not get in and did not know where the unit was. We immediately sent the required info. It needs to be mentioned that this is the first guest we have had this experience with. We would like to convey our sincere apology for any inconvenience caused. We appreciate any comments and we can assure the guest that we will be doing our best to prevent this from happening again.
Janet B - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Janet
Alle seƫn vir jul. Kom kuier weer.
AndrƩ
Amanda B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en 'n pragtige plekkie.
Lees meerLouis L - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Charles C - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf. Behulpsame personeel.
9 on Juanita se terugvoer
Julle is lieflike gaste, Charles.
Annelie D - Okt 2020
Algehele gradering
Goed ingerig met alles wat nodig is.
Ansie V - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome
Danielle K - Okt 2020
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en mooi!
Lardus P - Sep 2020
Algehele gradering
Goed en lekker geslaap.
Hilda V - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike gaste huis
Annelie D - Sep 2020
Algehele gradering
Die plek is baie mooi, skoon.
Annamarie D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
9 on Juanita se terugvoer
Dit was die grootste pesier om jul hier te verwelkom, Annamarie. Jul is lieflike gaste. Loer asseblief weer in. Alle seen.
Lezle B - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon, uitstekende ligging, luukse bedlinne en Sonja is die perfekte gasvrou!
Ben M - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het 9 on Juanita as 'n oornagslaapplek gebruik voor ons die Kruger besoek het.
9 on Juanita se terugvoer
Julle is sulke aangename mense. Dankie vir die gawe terugvoer en ons hoop die wildtuin is op sy stukke terwyl julle daar besoek. Reis veilig.
Jolene H - Feb 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Jolene so bly julle het lekker gebly. Sien julle een van die dae weer šæ
Launce M - Des 2020
Algehele gradering
Great location and great place.
Arno N - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
9 on Juanita se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontvang, Arno. Dankie vir die lieflike terugvoer.
Jurie K - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte oorslaap plek oppad Kruger toe
9 on Juanita se terugvoer
Dit was heerlik om jul te ontvang, Jurie. Geniet die wildtuin.
Alrika V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het soppas beter kameras installeer, hou die elektriese drade daagliks dop en kommunikeer daagliks op Ʊ buurtwag groep.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Carika B - Des 2019
Algehele gradering
Aangename verrassing!
9 on Juanita se terugvoer
Aaaaag, hope dankies, Carika. Voorspoed en seen vir julle.
Hettie M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Lees meerMaryke M - Jun 2019
Algehele gradering
Ons wens ons kon langer daar bly.
Geoff H - Jun 2019
Algehele gradering
The accommodation was beyond expectations. I will recommend it to all who travel to Nelspruit.
Ester K - Jun 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Nancy S - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en great naweek.
Samantha S - Feb 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
9 on Juanita se terugvoer
Baie dankie Samantha. Dit was baie lekker om julle te ontvang en alle seƫn met jul besigheid.
Chrizelle G - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, baie stylvol, goed toegerus.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Chrizelle,
Hoop om jul nog by die skool raak te loop.
Jaunrie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en ontspanning.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Juanrie
Laat weet gerus wasrop ons kan verbeter.
Eugene L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
9 on Juanita se terugvoer
Dankie Eugene. Sien die miere pla bietjie noudat dit reƫn. Het plan gemaak. Dankie vir laat weet.
Marie P - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtig, baie netjies. Sal beslis weer daar bly.
Willie V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ontspannend.
9 on Juanita se terugvoer
Jammer, daar is slegs die R400 opsie op DStv.
SunƩ S - Okt 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Hendrik Petrus S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 100%.
Debbie L - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustige verblyf.
Hestia B - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, skoon en vriendelike eienaars.
Wikus L - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome.
Herna C - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker privaat en rustig en daar is alles beskikbaar wat nodig is. Heerlik gebly.
Samantha P - Mrt 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies en rustig.
Ansune D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lucinda C - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie, rustige area.
Quintus N - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie gasvryheid en netjies.
CARINA P - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike plekkie om te bly.
Louis K - Des 2017
Algehele gradering
So gemaklik.
Adele D - Nov 2017
Algehele gradering
"Cosy home away from home".
Elna T - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Rustige, stil omgewing.
Alet O - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie ontspanne atmosfeer.
Riana C - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Martinus B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Michelle O - Apr 2017
Algehele gradering
Wow! Genotvol!
Susan O - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelike, goeie diens ontvang.
Andre K - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
David V - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies, dankie.
Alfred N - Okt 2017
Algehele gradering
Just what we needed.
9 on Juanita se terugvoer
Thank you for the advice Alfred. We are currently revamping and I am certainly looking into this.
Kind regards.
Chantal C - Mrt 2017
Algehele gradering
Very quaint and well equipped little cottage.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Raynier V - Aug 2016
Algehele gradering
10 uit 10 - waarde vir geld.
ElƩ V - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam, sal vir seker weer daar gaan oornag.
Lindi D - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike plek, het elke dag geniet.
Noeline B - Feb 2016
Algehele gradering
Was 'n bestiering om by Lorraine uit te kom. Huislik, skoon en netjies.
Amee S - Jan 2016
Algehele gradering
Good value for money.
Karien J - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam ontvang en verblyf baie goed.
Lees meer9 on Juanita se terugvoer
Goeie dag Karien,
Die kamp"plunger" met omhulsel is vervang met een wat eerder Ʊ handvatsel het. Ons verloor baie "plungers" en het hierdie weergawe probeer.
Poeierkoffie is bygevoeg.
Die webtuiste noem dat kamerdies slegs weeksdae van toepassing is, maar ons brei tans uit na 4 eenhede en van 2020 sal kamerdiens ook naweke beskikbaar wees.
Jammer Karien en dankie vir die advies.
Hannie D - Nov 2016
Algehele gradering
'n Vriendelike gasvrou en keurige akkommodasie het ons sommer tuis laat voel.
Helen B - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Sharon B - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflik, dit was heerlik om nie die bed reg te maak nie.
9 on Juanita se terugvoer
Goeie dag Sharon,
Ons het die badkamer baie modern oorgedoen met Marokkaanse vloerteƫls en "subway" muurteƫls. Die stort met glaspanele het Ʊ moderne stortkop. Poeierkoffie is bygevoeg as ekstra opsie by die moerkoffie.
Dankie vir die advies.
Groete.
Rieke S - Des 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sonja L - Nov 2015
Algehele gradering
Lieflike huislike atmosfeer met hope klein detail en gasvrye ontvangs.
Gerhard N - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Celia S - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mariana C - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Leonie C - Sep 2015
Algehele gradering
Awesome plek met 'n awesome gasvrou!
Suzette O - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Lou T - Jul 2015
Algehele gradering
Excellent accommodation for a short stop-over.
Gert O - Aug 2015
Algehele gradering
Slegs oornag op pad na die wildtuin.
Lavon V - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was baie privaat en ek hou daarvan.
Etienne M - Jun 2015
Algehele gradering
Mooi slaapkamer met kombuis.
Lieschen K - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik ...
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang