9 on Juanita
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2024 tot 22 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R800R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
9 on Juanita bied luukse verblyf in 'n Franse styl in Mbombela (Nelspruit). Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n sitarea, kombuisie, en suite-badkamer met 'n bad en 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n sitarea, kombuisie en 'n badkamer wat 'n stort het. Alle kamers het lugversorging.
Onderdak-parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n swembad. WiFi word voorsien.
Die eenheid het sonpanele, 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter in die geval van beurtkrag. Gaste mag nie die lugversorging tydens beurtkrag gebruik nie.
9 on Juanita is net 1 km van die Medi Clinic in Mbombela (Nelspruit) af geleƫ en 2 km vanaf die I'langa Mall. Die eenheid is ook 'n kort ent vanaf die Innibos Nasionale Arts Festival.
Mbombela (Nelspruit) is heel jaar lank warm en is die ideale vakansiebestemming.
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 314
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 9 on Juanita het ān uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juanitastraat 9, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang