9 on Kromellenboog Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Salome R - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Mari E - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap na 'n lang dag, met heerlike ontbyt volgende oggend.
Metos ( - Jul 2024
Algehele gradering
Calm, relaxed and beautiful.
Marzelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Het oornag vir ons seun wat daar rugby geoefen het.
Hennie B - Sep 2024
Algehele gradering
Was redelik aangenaam.
Jimmy F - Nov 2023
Algehele gradering
Great host, excellent rooms and delicious breakfast.
9 on Kromellenboog Guesthouse se terugvoer
Thank you, Jimmy.
We strive to make you feel at home. Thanks for choosing our guesthouse. Looking forward to your next stay.
Mariette V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie met vriendlike en professionele diens.
Deirdre J - Okt 2023
Algehele gradering
Fotos is 'n ware weergawe van alles. Ek het baie lekker gekuier.
Michelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Exceptional service!
Lees meerKaku Abram M - Sep 2023
Algehele gradering
I have no words, it was great everything was on top.
Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie dankie. Julle is puik soos altyd.
Annelie C - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Christine O - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en waarde vir geld.
Magdaleen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ruim kamer en badkamer. Skoon en netjies.
Annelise D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Marnus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste B&B ooit! Ons huis weg van die huis!
Marlize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Karen V - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en pragtige tuin.
Pierre C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Ellen B - Sep 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerLynette J - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi, stil en veilig.
Philippie F - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Alfrieda L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sal vir enige iemand aanbeveel.
Leon S - Jul 2022
Algehele gradering
Luuks en Lekker.
Lizzette J - Jul 2022
Algehele gradering
Luuksste verblyf, veilig en gasvry.
Heloise M - Jun 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en luuks.
Santie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik met vriendelike diens.
Christa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om hier te bly.
Wilhelm P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en baie mooi kamers.
Suzaane J - Feb 2020
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en veilig.
Annette A - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon, rustig, vriendelik
Nanette R - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning plek.
Ziska B - Jul 2019
Algehele gradering
Ons verwagtinge was oortref met die gasvryheid van Neels en Charmaine.
Lees meerNicola H - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice and beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker en pragtig.
Gastehuis is pragtig, netjies en stil. Absoluut die moeite werd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Frikkie C - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Johannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Als was skoon en netjies, daar was nie een ding wat gepla het nie.
Christiaan S - Jul 2019
Algehele gradering
Kamers en eetsaal netjies en skoon, baie aangenaam.
Karin V - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon kamers, maar ontbyt teleurstellend.
Lees meerMandy A - Aug 2018
Algehele gradering
Very well situated for my particular business. Private. Friendly, helpful and efficient service. Clean.
Jeanne H - Jun 2018
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Carien S - Feb 2018
Algehele gradering
Goed geleë naby die Sasol-sportstadion.
Janette W - Nov 2017
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly.
Liesl D - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerJackie S - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome.
Riaan V - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties! Vriendelik, rustige atmosfeer, netjies, fantastiese ontbyt, skoon kamers, gasvry. Alles wat jy nodig het en nog meer! Ons sien julle definitief weer!
Marlene V - Mrt 2017
Algehele gradering
Werklik gerieflik en baie rustig.
Dune E - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut die moeite werd!
Mauritz H - Mrt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam. Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan.
Janette W - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was goed.
Lombard D - Mrt 2017
Algehele gradering
Eerste opsie vir verblyf in die Sasolburg-omgewing.
Lees meerHardy S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie ontspanne en stil, vriendelike plek.
Cornelia B - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens, silwerskoon en Babara is 'n great gasvrou. 10 uit 10.
Marion R - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Wilhelm P - Jun 2016
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite met baie vriendelike en hoogstaande diens.
Jacqueline B - Mrt 2016
Algehele gradering
Kan nie beter gevra het nie alles was 100%.
Mariette V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie genotvol.
Hugo V - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Francois B - Mrt 2015
Algehele gradering
Spacious, large garden and friendly hosts
Seriska M - Mrt 2015
Algehele gradering
Verblyf great. Ontbyt sal ek nie aanbeveel nie.
Hentie V - Okt 2014
Algehele gradering
Ek het by 9 on Kromellenboog Gastehuis oorgebly vir 2 nagte tydens krieketproewe waaraan ons seun deelgeneem het.
Fanie S - Nov 2014
Algehele gradering
Gasvrou en -heer het ons laat tuis voel.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang