Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Salome R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik! Bitter netjies en bitter mooi! Alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik geslaap na 'n lang dag, met heerlike ontbyt volgende oggend. Baie gasvrye en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Metos (
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Calm, relaxed and beautiful. The room was very neat and the place felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag Besigheidsreis
4.2
Okt 2024

Die kamers is skoon en netjies, maar die diens kan beter. Die kamers is goed toegerus, baie skoon en netjies. Die reëlings rondom die aandete is bietjie regtig. Ek het rondom 11:30 die oggend probeer reël vir aandete, net om te hoor dat dit reeds vasgemaak is en dat slegs een opsie beskikbaar is. Alhoewel hulle kroegfasiliteite adverteer, het hulle slegs een soort (nie so great) witwyn beskikbaar gehad. Die een grensmuur is teen 'n redelik besige pad, wat die buitelugervaring bietjie minder lekker maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marzelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Het oornag vir ons seun wat daar rugby geoefen het. Baie mooi en netjiese kamers. Vir die prys vir 1 aand kan hulle maar vol DSTV in sit - dat daar darem iets is om te kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Sep 2024

Was redelik aangenaam. Verblyf was aangenaam; alhoewel ontvangs kon beter gewees het! Wag nou nog vir 'n staat/kwitansie, want ek het vir 'n add kamer by ontvangs betaal en geen bewys daarvoor gekry nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jimmy F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Great host, excellent rooms and delicious breakfast. The stay at 9 on Kromellenboog Guesthouse was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
9 on Kromellenboog Guesthouse
Thank you, Jimmy. We strive to make you feel at home. Thanks for choosing our guesthouse. Looking forward to your next stay.

Mariette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pragtige plekkie met vriendlike en professionele diens. Ons het baie lekker daar gebly en sal dit gerus aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fotos is 'n ware weergawe van alles. Ek het baie lekker gekuier. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Exceptional service! 9 on Kromellenboog Guesthouse is truly an exceptional guesthouse. On arrival, you are met with outstanding service from both Charmaine and Neils, who make you feel incredibly welcome. Nothing is too much effort for them; they offer outstanding service to their guests. They honestly went above and beyond for us. The property feels safe and secure, with attention to detail that makes you feel very safe. The property is beautiful, with well-decorated rooms and all the amenities you could ask for. I would highly recommend a stay here to anyone looking for a quality B&B in the Vaal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang