Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Riverview

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir 9 on Riverview
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Paul V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Rustig.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Sien jul binnekort.

Renier D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier D

Briljant.

Die lekkerste blyplek. Sal weer kom en fantastiese eienaars.

9 on Riverview se terugvoer

Dankie Renier. Jy's altyd welkom.

9 on Riverview
Nicolene J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Wonderlik vir heerlike ontspan tyd en vars see en natuurlug.

Ons is soos eregaste ontvang, ligging perfek, baie skoon en daar is alles wat jy nodig het. Rustig en baie ontspanne. Gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Lyndall K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndall K

The location is perfect as it's quiet and easily accessible to the beach.

Very quiet and comfortable. Our hosts were very friendly and ready to assist when needed. We had a nice holiday and are very grateful to have used this well-equipped house.

Colleen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen V

Comfortable, clean and well-situated.

We had a comfortable stay in the house. All necessary amenities were available and it is a quick walk to the beach. The hosts are very friendly and concerned about one's well-being. An added bonus is that we could take our 2 furry friends who loved the stay too.

9 on Riverview se terugvoer

Thanks Colleen!

9 on Riverview
Jacqueline M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike eienaars, en het baie lekker gebly.

Morné C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné C

Perfect relaxed and calm vacation.

We had a fun and relaxed stay. The owners are very friendly and very helpful.

Leon W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Ontspannend.

Dit was so lekker. Die gasvrou het bo en verby gegaan om seker te maak alles is reg. Plek is lekker groot, netjies, rustig en privaat. Definitief waarde vir geld.

Llemaine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llemaine M

Perfect, peaceful and very neat.

Would visit this place again, hopefully very soon. I highly recommend this "staycation".

Reinhardt H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H

Nuwe gunsteling.

Die plek is awesome, weg van meeste vakansiegangers, kan genoeg van die see sien, asook hom hoor. Ons kon ons honde saam met ons hê, so was geen worries nie. Die eienaars is so gaaf en het ons so tuis laat voel. Naby lekker restaurante en winkeltjies so hoef nie in die besige dorp rond te ry nie. Was vir my baie lekker en sal weer gaan.

Vicky V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V

Vriendelik en fantasties.

Ons sal beslis weer terug gaan, dit was ongelooflik lekker gewees.

Lettie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie E

Gerieflike drieslaapkamerhuis met pragtige uitsig vanuit 2 slaapkamers.

Die huis is toegerus met alles wat nodig is. My kar het in 'n toegslote garage gestaan. Dis 8 minute se stap strand toe. Ek en my 2 honde het heerlik gekuier en ons sal weer daar tuisgaan. Baie dankie Sophia, vir jou besorgdheid. Jy is 'n gasvrou duisend!

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Garie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garie S

It was a perfect weekend with perfect hosts.

A good and perfect place, if you want a quiet place to chill and enjoy yourself, not far from the beach and leisure areas.

9 on Riverview se terugvoer

Thank you! It was a pleasure meeting you. Hope to see you again soon! All the best.
Sophia and Kobie.

9 on Riverview
Rita R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Ongelooflike netjiese plek om in te bly en die gasvryheid en hulpvaardigheid is ongewoon, dis baie, baie skaars.

Wonderlik om in so veilige, netjiese skoon plek te bly met jou vakansie. Jy ontvang ongewone hulpvaardigheid, vriendelikheid en gasvryheid. Jy kry dit nie op enige ander vakansieplekke nie. Sophia en Kobie laat mens dadelik meer as tuis voel!! Loop afstand vanaf die strand, winkels minder as 10km ver. Jy het niks nodig nie, alles is daar. Sal enige tyd hulle plekkie aanbeveel vir n onvergeetlike vakansie!!! Jy KAN nie verkeerd gaan met die vakansie plekke nie!!!

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie Rita! Jy en Sashi is 5ster gaste. My huis is silwerskoon gelos. Julle is altyd welkom!

9 on Riverview
Etrese D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etrese D

Excellent value for money.

Very friendly, helpfull and caring owners. Always checking in via phone if everything is in order to ensure a pleasant stay. We had a great time! Enough space, very neat and well equipped kitchen. Nice windows and doors that lets a great breeze through. One room has a sea view and its about a 2-minute drive to beach. Only thing to be noted is that owners have their own dogs but they are locked up in the lower level. We thank Sophia and Kobie for their hospitality and being great hosts!

Lyle K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyle K

Very nice flat near enough to a lovely beach.

The host's water problem should be disclosed in the adverts for accommodation. Whether it is the host's fault or not, a client should know to what extent there is a shortage of water. Going without a bath/shower for a few days makes life unpleasant. Otherwise, Kobie & Sophia are great and the accommodation is functional. It would be excellent value for money if the water situation was rectified.

Kobus W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Kobie en Sophia is ongelooflike oulike mense.

Die oomblik toe ons by die huis instap toe voel ons tuis. Daar is 'n stoep met ongelooflike mooi uitsig. Die hele plek is gerieflik, privaat en baie skoon. Definitief een van ons beste vakansies nog. Ons 2 honde het dit net baie geniet. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Sinegugu Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinegugu Z

Peaceful

A nice quiet place. And clean unit.

Karin B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Heerlik, baie dankie!

Rustige, skoon akkommodasie. Alles wat nodig is om te ontspan - soos huis weg van die huis.

Sanesh S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanesh S

Great place and friendly hosts.

The apartment was great and the hosts were very friendly.

Colani H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colani H

Netjies, rustig en ruim.

Ons gesin van 5 het 9 on Riverview so baie geniet. Die huis was groot genoeg vir almal om hul eie spasie te hê en die stoep het 'n lieflike uitsig gehad. Sophia het moeite gedoen om ons te verwelkom en dit was een van ons lekkerste vakansies nog. Wens ons kon langer bly!

Ansie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Baie lekker.

Baie hulpvaardig met omgewing en kossake. Baie vriendelike hartsmense.

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie Ansie.

9 on Riverview
Nicho M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicho M

Fantastiese ervaring met alles wat jy nodig het in die huis.

Baie, baie skoon huis. Gasvrou en gasheer baie aangename mense wat jou dadelik laat welkom voel en ons privaatheid respekteer het. Dankbaar dat ons die hondekinders kon saambring. 'n Klein paradys deur die dag met die see 'n klipgooi weg en ook 'n paradys in die aand met die stilte en die sterre bo jou kop. 'n Fantastiese ervaring.

Roa O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roa O

Dit was onvergeetlik.

Sophia en haar man het ons met ope arms verwelkom en ons laat tuis voel. Sophia het ook 'n paar dae voor ons aankoms hulle location gestuur sodat ons mooi by hulle kom uitkom. Hulle plekkie is pragtig en netjies en het ons dadelik tuis gevoel en sal ons verseker weer van hulle plekkie gebruik maak.

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie. Julle is welkom!

9 on Riverview
Thea V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Waarlik 'n huis weg van die huis af.

Sophia het my al vroegtydig met my per WhatsApp opgevolg en 'n location gestuur sodat ons die plekkie maklik kan kry. Dis net 'n paar minute se stap van die strand af en so strategies geleë dat mens maklik na strande in die omgewing kan gaan. Die huisie het alles wat nodig is, selfs die klein dingetjies soos 'n lappie om die bad te was, 'n strykplank en mop om net 'n paar te noem.

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

9 on Riverview
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Tops.

Plek is baie netjies ruim waarde vir geld.

Zerina A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerina A

Fantastic.

Thank you Sophia and Kobe. Me and my family had a wonderful time, it felt like home. It was private. Everything we needed was close by. You guys are wonderful.

9 on Riverview se terugvoer

Thank you Zerina. It was a pleasure having you, all the best.

9 on Riverview
Rafid A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rafid A

Excellent.

The stay was excellent. Cosy accommodation. Very neat and will definitely book again.

Johan O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Huis weg van die huis.

Een van die bes toegeruste eenhede waar ek al tuis gegaan het.

Marius K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Baie vriendelik

Baie vriendelik ontvangs. Afrikaanse mense. Netjies, skoon en ruim. Baie rustig en goed toegerus. Dankie vir die gasvryheid.

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie Marius. Altyd lekker om 5 ster gaste te ontvang.
Groete Sophia

9 on Riverview
Frikkie P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P

Die huis en omgewing is verfrissend en 'n lafenis.

Ons het heerlik in die netjiese, skoon huis gekuier. Kobie en Sophia het ons baie gemaklik laat voel. Die omgewing is ideal volgens ons smaak, rustig in 'n klein gemeenskap met 'n mooi strandjie en die geriewe van groot sentra net 'n paar minute weg.

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie.

9 on Riverview
Jolene W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene W

Fantasties.

Baie lekker daar gebly saam my 2 woefies.

Elvin V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin V

Asemrowend!

Baie nice plek. Sal dit aanbeveel. Vir enige iemand anders.

9 on Riverview se terugvoer

Baie dankie vir 5 ster gaste!

9 on Riverview
Oscar M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar M

The place is superb with an excellent environment, privacy and freedom.

The place is marvelous to stay at.

9 on Riverview se terugvoer

Thank you. You are 5-star guests. Looking forward welcoming you guys again.
Sophia and Kobie

9 on Riverview
Naómi O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Naómi O

Skoonste gastehuis waar ons nog ooit was.

Baie skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview-weg 9, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d8ff3f728eeb450bedfd7fff7b23684c1fa8ff5e1b511bb547a575ed95e67c8c84f5c424c886071f2948e5b30b1f4f7ad9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 9 Riverview Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.668734521811 30.50961792469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang