Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 On Valkyrie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valkyrie-weg 9, Valhalla, 0137, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 On Valkyrie bied lieflike selfsorgvakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Valhalla geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek vir 'n naweek.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die hoofslaapkamer het egter ook 'n lessenaar en 'n TV. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuisruimte lei 'n knus sitkamertjie met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n privaat patio met 'n tafel en stoele en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n braai te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Valkyrie-weg 9, Valhalla, 0137, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valkyrie-weg 9, Valhalla, 0137, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a8cde0c3ea07b19c69e4aeda24d9e7848ac8017d2b576267fc03f0404dfb85c52af554342b4038b30a85d92d0c275b28cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 Valkyrie Road Valhalla 0137 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.81988924676 28.154260388798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang