Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Windsor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir 9 on Windsor
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kelly-ann C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann C

Goed toegerus.

Lekker gebly, net bietjie koud in die eenheid, maar verder is die plek toegerus met alles wat jy nodig het en privaatheid. Lize kry 'n goue ster, sy't dit so gerieflik as moontlik gemaak en uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kon.

Charlene H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Vriendelik en behulpsaam.

Dit was net wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.

Magda B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Soos bo genoem.

Woonstel baie sentraal en stil omgewing. Veiligheidshek met eie beheer. Voel regtig tuis na vriendelike verwelkoming. Alle nodige toebehore is daar. Sal beslis weer daar kuier.

Hanriette R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanriette R

Lekker sentraal geleë, gerieflik en netjies.

Dit was ons 2de oorslaap by 9 on Windsor en ons sal vir seker weer daar oorslaap in die toekoms.

Lorenzo M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo M

Safe and quiet area.

Felt like home, nice and quiet area, felt safe.

Fazlin R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazlin R

Comfortable, privacy. Love the space.

Really nice, cosy, and private. The host was a very friendly person, made me feel at home.

Phillip Anton S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip Anton S

Dit was wonderlik gewees.

Ek het uitstekend gebly. Sal weer terug gaan.

Sandra C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Skoon, netjies en veilig.

Ons het lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Ligging is sentraal en in 'n rustige, mooi woonbuurt. Lize was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd 9 on Windsor aanbeveel.

Mearl J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mearl J

Absolute peace.

Ek was vreeslik gemaklik en het baie lekker geslaap.

Jandri J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri J

Dit was baie skoon en netjies.

Ongelooflike plek!

Dirkie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie S

Puik!

Puik plekkie en diens van was uitstekend, sal definitief die plek hoog aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld!

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Lauren G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren G

Peaceful.

It's was peaceful, needed a getaway with my partner as life gets hectic sometimes.

Feziwe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe M

Great stay.

Beautiful stay, we're going to visit again.

Deon Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Z

Vriendelike diens en 'n baie mooi opset.

Het baie lekker gebly.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Philicia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philicia M

We had a great stay, although only for one night.

We loved the attention to detail throughout the room in terms of bottled still water, yoghurt, oats, rusks, chocolates and lavender. Lize (the owner) was great too. She made contact before arrival informing us that our room was ready for check-in. She attended to our needs, she also shared the load shedding schedule. Although we had extra blankets, the room was quite cold. The evening was cold. We recommend a small heater to warm the room. Other than that we had a great stay, pity it was too short. We would definitely recommend it and come back again.

9 on Windsor se terugvoer

Thank you.

9 on Windsor
Magdalena B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena B

Werklik waar aangename verblyf ervaar.

Alleenlik perfekte gasvryheid.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Francois B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Netjiese plek, baie goeie ligging, ideaal vir besigheidsmense.

Goeie en vriendelike ontvangs en diens, en waarde vir geld.

9 on Windsor se terugvoer

Baie baie dankie!

9 on Windsor
Hoepie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoepie H

Moeitevry en die gasvrou het uit haar pad gegaan om te help en mens gemaklik te laat voel.

Dit was goeie waarde vir geld en daar was geen probleme nie. Veilige parkering het ook gehelp.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Danie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Gerieflik, gepas, gasvry en voldoen aan verwagtinge.

Ek gee vir alles volpunte, alles was goed.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Cornel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Heerlik rustig en stil.

Die ligging is perfek. Jy is naby alle winkelsentrums en hospitale. Dit voel regtig nie of jy in die Kaap is nie so stil is dit. Dis perfek vir 'n wegbreek en natuurlik in vandag se tye kan jy net ontspan en sommer kos bestel wat afgelewer word by jou. Die woonstel is ruim en het alles wat jy benodig vir 'n vinnige oornag of selfs'n paar dae. Neil en Lize gaan uit hul pad om jou gemaklik te maak. Het ons plekkie in die Kaap beslis gekry.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Wilbur K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbur K

Very cosy and comfortable.

My stay was great! Fulfilled all my needs. Very accommodating as well.

9 on Windsor se terugvoer

Thank you, Wilbur

9 on Windsor
Goldie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Goldie G

Netjies, skoon verblyf in goeie area.

Vriendelike ontvangs deur ons gasvrou, netjiese kamer en geriewe wat voldoen aan al ons behoeftes.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.

9 on Windsor
Cleresa C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cleresa C

Stil en rustig.

Stil en rustig, goed vir rus.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie!

9 on Windsor
Elize H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H

Everything just fine!

Comfortable, clean and friendly environment, well situated. Will definitely make use of it again!

Abdul H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul H

Gerieflike en stil area.

Ons is vroeg laat weet ons kan inboek, was 'n bonus want ons kon al 10 uur die oggend inboek.

9 on Windsor se terugvoer

Baie dankie.

9 on Windsor
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf444eed1ddd5673f6bde409218661288fe1a35bb4ce16ebb5e269c1edbeb76f2cb714bff6b49aa58d3a375454d48e32014d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 9 Windsor Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.895412 18.6055249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang