Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Windsor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Kelly-ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goed toegerus. Lekker gebly, net bietjie koud in die eenheid, maar verder is die plek toegerus met alles wat jy nodig het en privaatheid. Lize kry 'n goue ster, sy't dit so gerieflik as moontlik gemaak en uit haar pad gegaan om ons te help waar sy kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelik en behulpsaam. Dit was net wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Soos bo genoem. Woonstel baie sentraal en stil omgewing. Veiligheidshek met eie beheer. Voel regtig tuis na vriendelike verwelkoming. Alle nodige toebehore is daar. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanriette R
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker sentraal geleë, gerieflik en netjies. Dit was ons 2de oorslaap by 9 on Windsor en ons sal vir seker weer daar oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Safe and quiet area. Felt like home, nice and quiet area, felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazlin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, privacy. Love the space. Really nice, cosy, and private. The host was a very friendly person, made me feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip Anton S
1 nag
5.0
Apr 2024

Dit was wonderlik gewees. Ek het uitstekend gebly. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en veilig. Ons het lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Ligging is sentraal en in 'n rustige, mooi woonbuurt. Lize was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd 9 on Windsor aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mearl J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Absolute peace. Ek was vreeslik gemaklik en het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandri J
1 nag
5.0
Jan 2024

Dit was baie skoon en netjies. Ongelooflike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf444eed1ddd5673f6bde409218661288fe1a35bb4ce16ebb5e269c1edbeb76f2cb714bff6b49aa58d3a375454d48e32014d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 9 Windsor Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.895412 18.6055249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang