9 on Windsor
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R480 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
9 on Windsor bied 2 selfsorgvakansiewoonstelle, elk met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Oostersee, Parow in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Dit is gerieflik naby Karl Bremer Hospitaal, MediClinic Louis Leipoldt, MediClinic Panorama en bied ook maklike toegang tot die N1.
9 on Windsor het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
9 on Windsor 1 bied slaapplek aan 1 gas en is oopplan. Daar is 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. 'n TV is ook in die kamer beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Dit is ook naby die N1 City Mall, Tygervallei en vele ander winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 on Windsor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parow Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorstraat 9, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang