Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nine on Winkle

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Nine on Winkle
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerhard B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Vriendelik en veilig.

Baie lekker gebly, naby alles. Sal hom weer gebruik.

Romeo P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo P

Tranquility.

Such a tranquil and clean environment. Loved our stay. Will definitely be back. 10/10.

Cornelius V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Lekker, veilige, netjiese verblyf in mooi area.

Baie lekker gebly! Baie mooi uitsig uit ons kamer op die see! Kamers is baie netjies en alles is daar wat jy nodig het. Vriendelike diens.

Sonique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonique V

Fell in love with the view and place.

Me and my partner were in love with this. Will definitely go again.

Nicole E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E

Clean, neat, and gorgeous!

Our stay at Nine on Winkle was very lovely. We were warmly welcomed and given a tour of the house. The room was spacious, very neat, and very clean. We would definitely stay there again!

Zandri H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri H

Very comfortable and spacious.

We had a great stay. The accommodation is ideally located close to major tourist spots. The room was immaculate and comfortable. They were very accommodating with our check-in time.

Kerry J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry J

Was a wonderful stay.

Hosts were amazing and the place was clean.

Sumari O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari O

Pragtig, netjiese, kompakte verblyf. Om die draai van die see af. Ons is vriende.

Heerlik gebly! Sal weer daar bly.

Randall L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall L

Enjoyable.

Our stay was very enjoyable, and we will definitely go there again.

Annelize S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Best stay ever.

Dit was so luuks en 'n view toe die for.

Craig V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig V

Home away from home!

Beautiful home away from home. Modern and very spacious, stunning views. The cleaning staff were helpful and courteous. Will definitely return.

Rachel A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel A

Comfortable.

Stunning location and room. Pity about the serious damp in the window area and the skylight blind that did not work.

Francois V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie gemaklik.

Mens kan die see tussen die 2 huise voor die venster sien. Stil en gemaklik. Die buurt is baie netjies. Daar is winkels wat nogal interessant is, binne stapafstand.

Ewain R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewain R

Enjoyable and relaxing.

The view from the roof was awesome. Great sunset and view of Table Mountain.

Pieter R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie gelukkig.

Ek het baie lekker gebly, al was dit net vir een nag.

Arthur P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur P

Lekker.

Baie lekker gebly. Goeie ligging.

Christopher K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher K

Uitstekende geriewe en baie veilig.

Groot kamer met baie geriewe. Word elke dag skoongemaak en opgemaak. Koffie, tee, water en melk word daagliks aangevul. Ek het my verblyf geniet.

Malusi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malusi M

Perfect.

I enjoyed every moment in the area. Hoping to return soon.

Shena N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shena N

Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly sal definitief weer besoek.

Kamer was netjies en baie spasie, alles wat mens nodig het. Naby aan winkels en strand. Baie veilig.

Marietjie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Alles was perfek, gerieflik, meer as wat mens verwag.

Dis regtig 'n pragtige plek!

Hilda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P

Luuks en gerieflik.

Die kamer waarin ons tuisgegaan het, was selfs groter as op die foto's, met alles wat ons benodig het (en die elektriese haartang was 'n bonus). Die gastehuis is baie sentraal geleë, gerieflik naby aan 'n winkelsentrum en vulstasie, asook die strande en eetplekke in die omgewing. Kan beslis aanbeveel.

Emsie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P

Baie vriendelike ontvangs en goed uitgerus. WiFi was lekker vinnig.

Baie vriendelik ontvang en die diens was goed. Die plek is baie goed uitgerus en die WiFi lekker vinnig.

Madeleine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Dit was waarlik 'n spesiale bederfie.

Ons het dit baie geniet. Die kamer was 'n droom gewees. Die bed was hemels en die diens was uitstekend. Julle sal ons vir seker gou weer sien.

Yolanda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

Was amazing.

The place was beautiful, nice, and relaxing. I would recommend it to anyone who needs to clear their mind and get away. The ocean view at Nine on Winkle was perfect, and I loved the sea breeze. The rooms were comfortable and nice.

Zelda R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Rustig, home away from home.

Hierdie plekkie kan ek met 'n geruste hart aanbeveel vir enigeen wat goeie oornag verlang. Alles wat jy kan benodig is daar. Rustige area, geen honde wat blaf, geen verkeersgeraas. Alles in die plek is van die beste gehalte. Ek sal definitief weer van Nine on Winkle gebruik maak.

Annemarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Pragtige plek, het heerlik gebly!

Gasvryheid is puik, sowel as netheid en gerief, naby strand. Sal hierdie plek ten sterkste aanbeveel!

Dohn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dohn D

The stay was great, convenient.

I left a message in their guestbook.

Esti J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J

Luxury accommodation.

Die kamers is groot en goed ingerig met 'n great uitsig. Die gastehuis is loopafstand van die strand met 'n pragtige uitsig van Tafelberg.

Juanita E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Friendliest and most helpful service.

Very safe and secure parking, few minutes walk to the beach. Very quiet and peaceful. We got a very friendly welcome. Our room was beautiful, equipped with a bar fridge, huge TV, hair dryer and flat iron. Beautiful shower. The area is very private, secure and peaceful. We also received regular updates on loading shedding schedule. Our stay was perfect. 10 out of 10 service. Do not hesitate to book.

Jon F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Amazing stay.

Lovely room with everything you'd need for a comfortable stay. Stunning views all around. Very much enjoyed the stay.

Cindy J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Vriendelike gasvrou en uitstekende diens!

Sal hulle aanbeveel vir enige een!

Cassie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie S

Absoluut die beste!

Die plek is so netjies. Die kamer is baie groter as wat dit lyk op die foto. Die bed is ongelooflik, beddegoed is so wit en skoon. Niks uit sy plek. Die mense is meer as vriendelik! Vir die prys, het ek dubbel die waarde gekry! Die badkamer is pynlik skoon en netjies! Ek kan nie wag om weer Nine on Winkle te besoek nie! Miskien net 'n mikrogolf vir die kamer, maar verder is dit absoluut perfek!

Christo D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Puik diens, ligging en fasiliteite.

Fasiliteit baie skoon, netjies en goed toegerus. Ligging baie goed vir prys. Goeie waarde.

Carin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Doodrustig en stil.

Die plek is pragtig en het spasie om te beweeg. Dit was wel vir werk, maar als het gewerk en was prakties.

Danelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V

Gret stay, enjoyed it.

Friendly and clean and well organised.

Linda N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Baie lekker en baie mooi.

Ons het dit baie geniet. Kamer was skoon. Mense was vriendelik. Uitsig van balkon was baie mooi. Baie dankie.

Kobus U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Soos 'n oase in die woestyn.

Wat 'n aangename ondervinding. Alles van die beste in die blyplek, vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het heerlik gebly en geslaap met die geruis van die branders net 'n entjie weg. Julle sien ons beslis weer.

Marius M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

It was my 10th anniversary, the room was setup perfectly on arrival, the quietness, the safety, the room service, the 2 minutes walk to the beach, all was marvelous!

What a fantastic stay it was, will definitely be going back!

Liezl B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Puik.

Gemaklik,netjies, skoon.

Deon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Baie ontspannend en rustig,.

Alles wat jy nodig het is daar. Baie hartlik ontvang deur Ina en haar man. Die beddens ook baie gemaklik en van goeie kwaliteit, so ook die eetgerei ens. Die enigste negetief (vir ons) was dat daar nie DStv- of SABC-kanale op die masiewe TV was nie, net Netfliks etc. Die trappe na die eenheid en slaapkamer is baie nou en ongemaklik. Ook met "loadshedding" is al die bure op solar /battery krag, maar hulle nog nie

Dorian A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian A

Friendly services, great view of Table Mountain and the sea just metres away excels anyones expectations. My wife and I enjoyed ourselves. Great place to relax cut back from work and restart your engines. Rooms are spacious and comfortable. Thank you Ina for the great service rendered.

Would definitely recommend.

Renske L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske L

So 'n waarde-vir-geld akkommodasie. Luuks, skoon, vriendelik.

Ek het besondere goeie diens gekry. Ek het die akkommodasie 4 uur in die oggend verlaat. Ons is gehelp met tasse dra. Vriendelik en tegemoetkomend.

Elna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Heerlike kuier naby die see.

Hierdie kuiertjie het ons verwagtinge heeltemal oortref. Ons sal beslis terugkom en kan dit definitief aanbeveel. Kamer is ruim en ons het baie lekker geslaap met die geluid van die see in ons ore.

Vic B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic B

Business Trip.

It's a pity that work kept me so busy, would have liked to spend more time at the well-appointed accommodation and take advantage of the close proximity to the beach. Great stay!

Jeanette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Huis.

So welkom gevoel, lieflike plek, mooiste omgewing, en gasvryheid onbeperk. Sal vir seker weer by Nine on Winkle bly.

Roland C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland C

Great.

Great and worth the money.

Celeste G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G

Perfect business stay.

Friendly hosts. Great for business stays when you have to work in the city during the day, but want to be on the beach. Very clean and had everything we needed. Lovely views from the rooftop seating area. Comfortable bed and quality furnishings. Easy to walk to Woolworths and restaurants. Will be back.

Jean-marie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie S

So heerlik. Gemaklik. Rustig.

Als was baie lekker. Mikrogolf sal waardeer word.

Hendre J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendre J

Baie aangename verblyf in mooi omgewing.

Baie oulike plekkie met vriendelike gasvrou. Kan Nine on Winkle aanbeveel vir toekomstige reisigers. Mooi omgewing en altyd besonders in die Kaap.

Micheline L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micheline L

This was an amazing stay. Looks exactly like the pictures.

Amazing, clean, peaceful. We stayed in the deluxe room 3. The view was amazing, within walking distance of the ocean. The ocean was literally in our backyard. It was clean, the beds and pillows were super comfortable. We also stayed in studio 1, which is nice but a bit on the small side, with no view and some stairs. But it was clean and the bed was comfortable. Ina and her husband were amazing hosts and thanks to Ina's mom who took care of us for the weekend. Friendly, and accommodating.

Samantha B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B

We stayed for a night and it was perfect.

Apartment was very clean and beautiful inside. Had everything you needed.

Bianca M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Wonderful stay! Very clean, very comfortable and all staff friendly and happy to help!

From the moment we arrived, all staff were accommodating, assisting and gave a very warm welcome! We initially booked for 2 nights and ended up staying 4! We felt safe in the area/around the property and loved our morning walks on the beach. The rooms are very spacious and great value for money. Thank you for thinking of all the small things that make a big difference, especially when flying into Cape Town rather than driving e.g. coffee variety, straighteners, good quality toiletries, the beds are insanely comfortable, umbrella, fast always available wifi etc. Highly recommend and will for sure be returning. Keep up the great work.

Bianca M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

A real gem! Fantastic modern, spotlessly clean accommodation, near the beach, amenities and a view of Table Mountain. Hospitality from all staff amazing, always a smile/ hello/ and will go the extra mile. The place exceeded our expectations, so much so we booked another 2 nights to stay a bit longer. Keep up the good work, and look forward to a return visit in future.

All the little touches are very much appreciated e. g. hair straightener, coffee variety/caffeteire, fridge, big tv/Netflix. Wifi worked great even during load shedding.

Aspacia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aspacia B

Absolutely awesome.

The staff is super kind. The hosts are eager to assist with any issues no matter the time. We weren't affected by load shedding either as there's a generator and LED light that kicks in immediately in the apartment. I will definitely visit again. Well done guys.

Attie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie F

Lieflike ruim en luukse slaapkamer met en suite-badkamer met see-uitsig.

Ons het so lekker daar gebly voor die Kaapse wegbreek-naweek dat ons besluit het om sommer na die naweek (voor ons terugvlug) weer daar oor te slaap! Ina is 'n uitstekende gasvrou!

Gilbert M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert M

Gemaklike kamer met gedeeltelike uitsig oor die see.

Lekker kuiergedeelte in die kamer. Die blindings by die uitsigvensters is nie baie prakties nie, maar is wel dienend snags.

Marelize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Tweede keer wat ons daar oornag het. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Geen ekstra bedrae was op rekening gesit nie. Puik diens gekry van Nine on Winkle. Kommunikasie was goed. Sal dit enige tyd vir enigiemand aanbeveel.

Maggie H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie H

Pleasant stay.

Quick visit to see friends and family.

Chante P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chante P

Was a home from home.

Friday the whole day there was no Wi-Fi due to the service provider, this is the second time we stayed here and was the first time we met a man who was not to very friendly. Otherwise everything was great.

Andreas P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas P

Die moeite werd.

Vriendelike diens. Mooi kamers. Waarde vir geld.

Bernadette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernadette P

Cold, unwelcome and a suspicious look.

Upon arrival, myself with my 22-year-old daughter was met by a gentleman who looked at me suspiciously with an unwelcome question of who are you? Then we were rushed through the orientation of the place which admittedly is a nice facility. Overall reception and atmosphere lack warmth and genuine hospitality. In short, I will not recommend this place to anyone else.

Nine on Winkle se terugvoer

Hi Bernadette, I am sorry that you felt unwelcome. That was never the intention. We always need to make sure who is at the gate, before we open up, as we have had people claiming to have booked, but then there was no booking showing. As soon as confirmation of booking is received, we open up the gate immediately. When I checked you in, I asked you numerous times whether you had any questions. If you had any, I would have gladly answered them. The only question you had was with regards to there being a hot tub, which I advised we do not have. I even went to check our accommodation details to make sure that a hot tub was not showing. We strive to make this a home away from home and have succeeded thus far with all our other guests. I am really sorry that you feel this way.

Nine on Winkle
Jan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan P

Plek is baie skoon en netjies, net jammer as jy bel antwoord die eienaar nie, en was ook nêrens in sig nie.

Ek het baie duur betaal vir 'n kamer sonder warm water. Ek het geen warm water in die stort gehad nie, en die vensters kon glad nie sluit nie.

Stephne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne V

Absoluut fantasies.

Sal enige tyd hul aanbeveel en dit is heerlik daar. Dries en Ina is baie vriendelik en hulpvaardig.

Bertie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Amazing, amazing.

This is truly a gem. Fantastic, beautiful property, absolutely gorgeous. The rooms are stunning with amazing detail and quality furnishings. Pristine. Our host, Dries, was very attentive and was making sure our stay is without need. You feel like you are among friends. I will definitely stay here again, just for much longer.

Eugene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K

Absoluut fantasties.

Net 'n awesome plek met awesome mense.

Cindy S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy S

Ons het ongelooflik lekker gebly by Nine on Winkle.

Ons is baie vriendelik ontvang en is mooi rond gewys. Ons kamer was baie netjies en skoon asook het dit alles ingehad wat ons nodig kon he. Die TV het ook Netflix gehad wat 'n bonus was met die jong kinders. Die uitsig oor Robbeneiland is baie mooi en dis stapafstand van die stand af. Dis ook baie mooi beveilig en ons voertuig het genoeg plek gehad om te parkeer. Ons sal belis weer terug gaan soontoe.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winkle-weg 9, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83579b075e3039dee05b13b73afbd4796450ea45a5ef5a9ca9cd5c39fdc3752d318055d9bc1f8a0b1a5102b8f07d4e872c46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 9 Winkle Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.857499411783 18.490387612303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang